Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Romney

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 438 R863 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Neighbourgood Romney bied 'n oase van kontemporêre-styl oornaggastekamers wat in die hartjie van Groenpunt geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir sakereisigers of toeriste wat akkommodasie in die pragtige Moederstad soek, aangesien dit binne stapafstand vanaf baie gewilde toeriste-aantreklikhede is.

Dié gastehuis bied 'n keuse van 'n balkonkamer, 'n koninggrootte- of 2-enkelbedkamer, 'n koningingrootte-kamer sowel as 'n gesinskamer. Die gesinskamer kan 3 gaste op 'n slag akkommodeer, terwyl die ander kamers elk 'n kapasiteit van 2 gaste het. Hierdie kamers is óf ingerig met 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Verder het elke kamer 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n yskassie asook 'n tee- en koffieskinkbord. Die balkonkamers maak oop op 'n privaat balkon met sitplek buite wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Lugversorging is beskikbaar in die koningkamers sowel as die gesinskamer, terwyl die ander kamers plafonwaaiers het.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se gemeenskaplike areas wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en gastesitkamer met 'n kaggel insluit. Die eiendom bederf ook met 'n lieflike buite-area met 'n swembad, sonstoele, 'n houtdek asook 'n binnehof met sitplek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neighbourgood Romney het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 438
R1 438 R863
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 438
R1 438 R863
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770db570d858d85fea20e1082c94b847c8de2cdadbfaeb19a0daf97278a18c337cf99190a2eaff7c12db2b830fd2a7dbf50b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 438 nouVanaf R863 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3 Romney Street Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909564 18.402986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang