Nelsons Nest
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 177, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 700 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nelsons Nest is in die idilliese kusdorpie Trafalgar. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na rustige verblyf naby die strand.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed, enkelbeddens, of 'n tripelstapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 12 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Daar is ook 'n TV-kamer en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige see-utisig, 'n eetarea, buite-meubels en 'n braai-area. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Effingham Parade 177, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 177, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal