Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Haven Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir New Haven Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corlene J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J

Goeie diens. Vriendelike mense.

Die bedrag het ontbyt ingesluit wat 'n groot verrassing was. Baie goeie diens. 4 ster plek!!

Anna-marie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Gemaklik en netjies.

Baie lekker geslaap en ontbyt was baie lekker.

Wynand V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Altyd lekker.

Skoon, netjies en mense aangenaam.

Jan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan C

We had a pleasant stay.

You had the incorrect info regarding a king-size bed in the Delux Room and even confirmed there would be one.

Renita L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L

Goeie waarde vir geld.

Die kamers is baie netjies met gemaklike beddens en kwaliteit beddegoed. Ons was in kamer nommer 9 en die lugversorging het nie gewerk nie. Ons het dit rapporteer en dis verstel, maar het nogsteeds nie gewerk nie. Ons het dit weereens by die skoonmaker gerapporteer. Die ontbyt is baie basies, maar die akkommodasie is steeds goeie waarde vir geld. Botter in plaas van margarien in die houer wat "botter" gemerk is, sal al 'n goeie verbetering wees.

Danie T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Baie netjies. Baie vriendelik.

Dit is 'n voorreg om daar te kan oorbly. Alles perfek.

Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie tevrede.

Perfekte keuse vir vinnige oorbly.

Roger L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger L

Clean/neat and Christo was very accommodating - even when we lost the key(!) - and found it again!

See stars.

Christelle G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Netjies en gasvry.

Baie lekker oorslaapplek. Ruim, skoon kamers. Sagte handdoeke en lekker kussings.

Jacques J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Die mense is baie behulpsaam en ek het uitstekende diens ontvang

Hulle dra jou op jou hande.

Aj K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj K

Clean, friendly and beautiful setting. Highly recommended.

Clean and friendly staff. Will stay there again when I am in Newcastle.

Hetta V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V

Pragtige, ruim verblyf.

Vriendelike ontvangs met ruim, netjiese kamers. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Stella N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella N

Nice place, value for money.

Thanks.

Emiel J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emiel J

Very friendly, homely. Will surely use them again.

Great!

New Haven Guest House se terugvoer

Dear Emiel,

Thank you very much for your support.

Kind regards,
The New Haven Team

New Haven Guest House
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Paddock-rylaan, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHgLIFjmHG9l3ICgQFpKbeHL0GNmrMrfskDNGaT2tQ0L8wY69Wa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 46 Paddock Drive Pioneer Park 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.728481 29.929442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang