Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hole Kompleks in Kimberley. Die oorspronklike Craven Hotel was op die hoek van Ou Hoofweg en Stockdale-straat, waar De Beers Gekonsolideerde Myne van 1926 nou is. Die New Rush Guesthouse: Craven Hotel is 'n replika van die oorspronklike Craven Hotel wat in 2006 by die Groot Gat opgerig is.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel beskik oor 6 gastekamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale, komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die New Rush Guesthouse het sy eie privaat en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks met 24 uur-sekuriteit.

Bly in die Ou Dorp by die Groot Gat en ervaar die Diamantstad soos dit 100 jaar terug was.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Diana J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en gebly. Dit was 'n ongelooflike lekker kuier. Ons het elke oomblik geniet.
Jun 2024
Zander S
Saam met lewensmaat
5.0
Daar gebly tydens Wildeklawer toernooi. Veilig en rustig gewees. Verblyf was heerlik en sien julle gou weer.
May 2024
Noleen D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Hierdie gastehuis is heerlik. Rustige atmosfeer, netjies, skoon en lewer puik diens. Ons het baie lekker by New Rush Gastehuis vir die twe...
Sien meer
Mar 2024
Tanja P
Saam met vriende
5.0
Asemrowend! Netjies en skoon. Asemrowende verblyf en letterlik by die gat! Beste besluit om die volle ervaring van die gat te beleef.
Jan 2024
Neil L
Saam met vriende
5.0
Brilliant. Our stay at New Rush Guesthouse: Craven Hotel was good. The place was clean and neat with everything else on point. The air ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink New Rush Guesthouse: Craven Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7952d7733fbb4eb109c6d9038fac5c41198e7afd289d6ea150907706f105eaca779edd2a71308a007c9b4060fb15a02434b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 8-10 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.738146 24.754937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang