Ngama Tented Safari Lodge
Beskrywing
Hierdie tent-chalets het elkeen 'n koninggrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n buitestort en 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit nie middagetes, drankies, vervoer, aktiwiteite en ekstras in nie.
Geen kinders onder 6 word toegelaat nie.
Kinders tussen 10 en 12 betaal 50% van die volwasse tarief.
Daar is 'n bewaringsheffing per motor wanneer die reservaat betree word. Dit is slegs in kontant met gaste se aankoms betaalbaar.
Hierdie tariewe kan slegs tydens bespreking bevestig word en is onderhewig aan verandering.
Gaste in die Ngama Boshuis kan maaltye teen 'n ekstra koste geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent-chalets het elkeen 'n koninggrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n buitestort en 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit nie middagetes, drankies, vervoer, aktiwiteite en ekstras in nie.
Geen kinders onder 6 word toegelaat nie.
Kinders tussen 10 en 12 betaal 50% van die volwasse tarief.
Daar is 'n bewaringsheffing per motor wanneer die reservaat betree word. Dit is slegs in kontant met gaste se aankoms betaalbaar.
Hierdie tariewe kan slegs tydens bespreking bevestig word en is onderhewig aan verandering.
Gaste in die Ngama Boshuis kan maaltye teen 'n ekstra koste geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent-chalet bied slaapplek aan 'n gesin van 4 en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n buitestort, en 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit nie middagetes, drankies, vervoer, aktiwiteite en ekstras in nie.
Geen kinders onder 6 word toegelaat nie.
Kinders tussen 10 en 12 betaal 50% van die volwasse tarief.
Daar is 'n bewaringsheffing per motor wanneer die reservaat betree word. Dit is slegs in kontant met gaste se aankoms betaalbaar.
Hierdie tariewe kan slegs tydens bespreking bevestig word en is onderhewig aan verandering.
Gaste in die Ngama Boshuis kan maaltye teen 'n ekstra koste geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Ngama Boshuis is 'n eksklusiewe grasdak-selfsorghuis wat vir 8 gaste geskik is. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste verdieping, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eet- en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer en die solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n verhewe dek met 'n privaat swembad, sonstoele en 'n ketelbraai. Daar is ook 'n tuin voor die huis met vuurput-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die tarief sluit nie middagetes, drankies, vervoer, aktiwiteite en ekstras in nie.
Geen kinders onder 6 word toegelaat nie.
Kinders tussen 10 en 12 betaal 50% van die volwasse tarief.
Daar is 'n bewaringsheffing per motor wanneer die reservaat betree word. Dit is slegs in kontant met gaste se aankoms betaalbaar.
Hierdie tariewe kan slegs tydens bespreking bevestig word en is onderhewig aan verandering.
Gaste in die Ngama Boshuis kan maaltye teen 'n ekstra koste geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang