Ngoye Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ngoye Lodge is in 'n lowerryke inheemse tuin vol voëls en skoenlappers geleë. Die Mtunzini en Umlalazi Natuurreservate in die omtrek spog met van die beste stap-, draf- en fietsroetes insluitend die wortelboomwoud en die raffiapalm-monumen.
Die verblyf bestaan uit 5 kamers. Hierdie kamers is gepas vir 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike area is toegerus vir selfsorg.
Daar is goeie sekuriteit op die perseel en dit is sentraal geleë t.o.v. 'n restaurant, winkelsentrum en koffiewinkel. Spa- en skoonheidsbehandelings kan by een van die plaaslike skoonheidsalonne gereël word. Die lodge bied gratis toegangskaarte vir die strand waar gaste kan swem, hengel of piekniek hou.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ngoye Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang