Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngululu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Ngululu
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natacia L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacia L

Ongelooflik rustig. Baie wild, die huis was skoon en netjies.

Wil net met groot opreg dankie sê vir Ngululu, dit was 'n ervaring wat enige iemand moet beleef. Baie dankie, Annemarie en LekkeSlaap.

Ngululu se terugvoer

Natacia, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. En dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gelos het soos wat julle die huis gekry het. Julle is altyd welkom. Groete, Annemarie & Frans

Ngululu
Chantell T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Spesiaal!

Ons het baie, baie lekker gebly! Die huis is goed uitgelê en voel baie gesellig, die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër was 'n groot bonus. Die buite area is stunning en die swembad het gehelp vir daardie warm middae. Dankie Tannie en Oom vir die huis die naweek.

Roulien G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roulien G

Definitief 'n moet vir 'n lekker wegbreek. 'n Plekkie waar 'n mens net lekker kan ontspan.

Alles was netjies en skoon. 'n Goed toegeruste plekkie vir 'n heerlike wegbreek. Sal beslis weer daarnatoe gaan.

Ngululu se terugvoer

Roulien, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is baie welkom en dankie dat julle ook die huis so mooi skoon gelos het. Ons wardeer sulke goeie gaste.
Groete Annemarie

Ngululu
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Tranquil and peaceful.

The wildlife is spectacular and you can feed the animals with animal feed; they eat out of your hand. Impala, giraffe, zebra, bush babies and the warthogs.

Ell C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ell C

So tuis soos by jou eie huis.

Wonderlike plekkie om by te kuier. Baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Die swembad, lapa en braai-area is ook baie goed uitgelê sodat mens die diere kan geniet wat gereeld 'n draai kom maak. Ons sal beslis weer kom kuier by Ngululu.

Hermien J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien J

Lekker kuier huis.

Dit was 'n baie lekker vakansie, het lekker gebly en baie diere het kom kuier.

Ngululu se terugvoer

Hermien, dankie vir die mooi resensie. Ons sal altyd ons bes doen om ons gaste gelukkig te hou en tegemoed kom waar ons kan. Baie dankie Hermien vir die huis wat julle so mooi skoon gelos het ons waardeer dit, dit is puik van julle.

Ngululu
Suzette M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Perfek. Fantasties. Wonderlik. Uniek.

Dit was baie meer as wat ons verwag het. So baie geniet, dankie julle.

Ngululu se terugvoer

Baie dankie aan my gaste vir die mooi resenie,julle is altyd welkom en dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gemaak en gelos het,
Annemarie

Ngululu
Rudi V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Waarde vir geld.

Baie lekker gekuier in die stilte van die bosveld met verskeidenheid van wild.

Darius D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius D

Goeie ervaring.

Ons het 'n goeie ervaring by Ngululu gehad. Perfek vir natuurliefhebbers. Die akkommodasie het voldoen aan al ons vereistes. Annemarie is puik en was baie behulpsaam. Sal Ngululu graag aanbeveel.

Ansie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Gerieflik en lekker groot.

Groot, mooi en gerieflik.

Andries S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Langnaweek saam met vriende.

Ngululu was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het vir 'n baie lekker lang naweek. Die swembad, lapa en braai-area is fantasties en het dit net so baie geniet. Sal Ngululu definitief aanbeveel en weer gebruik. Dankie vir 'n lekker naweek.

Petro V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Lekker gerus

Ons het so baie lekker gekuier, en gerus, koedoes, zebras, steenbokkies, varkies en mangoosies het by ons kom kuier en uit ons hand geëet, dit was so oulik, baie dankie sal definitief weer kom kuier

Ngululu se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Petro.

Ngululu
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed7b8dce1f905632d4d782ad4ba617a72493569da604eeed70b870b43141a90e51014eaf9ae83cf577967d5d71b5dc5f33a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 3430 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339610494314 31.803730569052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang