Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Ngululu Lodge

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Fred M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2014

Baie beslis die moeite werd! Vanaf ons aankoms by die ontvangs en middagete op die stoep van die kroeg het ons gevoel ons is tuis en die bediening daar was uitmuntend. Toe ons by Ngululu Lodge instap was almal dit eens dat HIER gaan ons lekker kuier en dit was die geval. Veral met die intrapslag en die uitsig wat onmiddellik almal se oog gevang het was besonders. Die slaap kamers was uiters voldoende en die ontspannings- en braai area meer as gerieflik. Van die mans het wel geswem en die swembad is 'n moet. Die skoonmaker was ewe behulpsaam en het nie geskroom om te help waar moontlik nie. Definitief baie lekker gekuier en aangesien ek die reëlings getref het, word ek oorval met bedankings van die groep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle D
Kort verblyf
4.2
Nov 2014

Beautiful place with stunning views of the mountains Ngululu Lodge is a stunning well maintained house with stunning views. A very nice place for a big group of people to go to as a get away . Would definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R9 060
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R9 060
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YWNiOWNjLTEyZTItNGY0OC05ZGVjLTk4ZGIxOGY2YjBlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 060 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842018069427 28.048639564154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang