Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuview Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Megan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

The cottage is well equipped and perfectly situated. Simply beautiful. Simply wonderful. Right by the sea. So beautiful and restful. Our new favourite place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Nieuview Cottages
Thanks for this great review, Megan. We are always very happy to get feedback from our guests indicating that they had a great stay. It was great having you as our guest and we are looking forward to accommodating you again in the near future.

Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Unforgettable experience and memories. We enjoyed our stay from beginning to end. The hostess was polite and always available to help us when we had questions. A ten out of ten experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderlike ligging. Die huis is veilig en het alle benodighede. Dit sou lekker gewees het om 'n bystandkrag-eenheid of solar-installasie teen beurtkrag te kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Paternoster paradise. Wonderful luxurious cottage - quiet and well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Pragtige ligging. Paternoster is 'n pragtige bestemming, veral in die lente.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Naomi
Nieuview Cottages
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat jul die tydjie in Paternoster geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Naomi

Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Let op fynskrif - dit is 3 eenhede wat d.m.v deure aanmekaar verbind is, met swembad in die middel. Ons grootste motivering was 'n seefront eenheid. Ongelukkig het eenheid 3 basies 'n seeuitsig vanaf die toilet. Daar is 'n baie klein stoepie waar jy weereens die see kan sien. Die voorste 2 eenhede het wel 'n lieflike see-uitsig. Lees dus fyn om nie onder 'n wanindruk te wees dat al 3 eenhede 'n seefront is nie. Die eenheid is luuks en goed toegerus. Ek glo dit sal fantasties wees as dit 'n groot groep mense is wat steeds privaat wil gaan slaap, maar tog saam wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Naomi
Nieuview Cottages
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die tyd wat daaraan spandeer is. Dis is belangrik om na die beskrywings van elke Cottage te kyk voordat besprekings gemaak word. Die foto's sal ook duidelik wys hoe elke eenheid lyk. Neem ook asb kennis dat die eenheid sonder see-uitsig goedkoper as die ander is en baie keer bespreek mense die goedkoopste eenheid sonder om te lees wat die eenheid bied. Dit is heerlik indien 8 mense daar bespreek en die hele Nieuview vir hulleself het. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Naomi

Magda H
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Fantastic! Want to go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lische J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Baie lekker! Mooiste uitsig. Was fantasties gewees. Het lekker onstpan. Cottage het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal weer kom, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Nieuview Cottages
Ons kan jou nie genoeg bedank vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf nie. Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons, en ons is verheug dat jou verblyf aangenaam was. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons hoop opreg om die kans te kry om jou weer te verwelkom vir nog 'n uitsonderlike ervaring. Baie dankie dat jy ons gekies het.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2020

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Nieuview Cottages
We are deeply grateful for your review and the time you took to share your experience. We will give attention to your feedback. Having you as our guest was a pleasure, and we would love nothing more than to welcome you back in the future. Thank you for choosing us and for your support!

Magriet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Die mees idilliese plek waar ek al ooit was! Hierdie huisies is te pragtig vir woorde. Die diens is uitstekend! Die plek is pragtig! Om op die stoep te sit en ‘n koffie te geniet, waar niks jou en die see skei nie, is ‘n onbeskryflike gevoel. Sal sonder twyfel weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Nieuview Cottages
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is verheug dat julle dit geniet het. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste hul welverdiende rustydjie moet geniet en dit in weelde. Ons sien baie uit na julle volgende besoek. Groete, Ben, Naomi en die span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3200b8a76d7da9d9b4a5e2d4b8a8b649817e00f3b6b9011a221fd211ac341d8c9ba3fbd82f1e8c2fc1a5f9c8d80dc617b1db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 1 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.803261347284 17.899512495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang