Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwedrift Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lelanie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ten volle toegerus, netjies, skoon, mooi, wees vir seker om welkom te voel! Ons het heerlik gebly. Het lanklaas 'n plek gesien wat soveel aandag gee aan die fynere dingetjies. Vars gebakte broodjie, bottel wit wyn in die yskas. Dit was besonders netjies, en die omliggende omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi memories. Heerlik gekuier en geslaap, kom beslis terug hierheen. Op die kombuistafel was daar 'n vars gebakte broodjie, 'n bottel rooi wyn, botter en konfyt. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Rudolf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker gewees en sal graag weer wil besoek. Perfekte behuising met alle geriewe, braai, kaggel, lugverkoeling, volledige kombuis, genoeg slaapplek vir 4 mense en 2 badkamers. Vriendelike diens. Onder 2 ure van Kaapstad af. Restaurant op die perseel. Baie goeie wyn teen 'n goeie prys gemaak op die perseel. Baie mooi plaas met stap-padjies. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Luxurious and peaceful - we spent 3 nights there and would go again. The cottage is absolutely beautiful and we really appreciated the attention to detail, lovely homemade bread, a free bottle of wine, rusks, etc. It's very spacious, with 2 bedrooms, and the decor is charming. We enjoyed swimming in the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed. What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed at many places, but Nieuwedrift is by far one of the most beautiful places we have visited. The cottage is so modern and has more than one needs. The freshly baked bread and wine that were given were so appreciated. I will definitely be back for a peaceful, serene stay at Nieuwedrift. I was so sad to leave. The sheep dogs were so welcoming and spent time with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjiese, veilige plek met goeie geriewe. Baie netjiese en veilige plek met goeie geriewe. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Special attention to detail. We loved the small details that made the stay super special. Real country living with all the luxury. Highly recommended for anyone wanting to get away from the busy lifestyle and just unplug.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alles hier is onverbeterlik. Alles in hierdie kothuis is uitmuntend! Uitstekende beplanning en so volledig toegerus. Super skoon! Die dekor is pragtig en die gasvryheid oortref alle verwagtinge: tuisgebakte brood en beskuit, konfyt, bottel wyn. Dit was 'n absolute plesier om daar te kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We had a fantastic time the cottage is very well equipped and everything works we could not aske fir more. Karin was there to greet us with a bottle of estate wine. Johan called in to give us the history of the estate and area, very friendly dogs running around the farm. Would love to come back for another stay, we visited the local wine farms and did the historic walk in Piketberg very interesting. Thanks Johan and Karin for making the stay special and also enjoyed the on site restaurant just next to the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaline B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantasties. Karin en Johan is vreeslik vriendelik en dink aan alles. Ons het baie kort gebly maar met die inloopslag het ons gesê ons sal verseker weer kom. Sonder enige vrae was daar 'n "caming cot" vir ons seun opgeslaan toe Karin en Johan die ouderdom van ons seun gesien het. Hulle doen regtig baie moeite vir hulle gaste en is tegemoetkomend. Sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212e40f759ce5f4ea7328cf7e605c5870816b4dec70fad8b373a283ed52146574a8e4ea529332c7f74c978815b07f4aa1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang