Nigramoep Slowliving Guest Farm
Beskrywing
Die Skooltjie was oorspronklik die gebou van ’n plaasskool in Nigramoep en dit is nou herstel met moderne luukshede. Hierdie oopplan-kothuis bied verblyf aan 3 gaste en het ’n dubbelbed en enkelbed. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het lugversorging. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Skoolmeester se Huis was oorspronklik die skoolhoof se huis en is nou herstel met moderne luukshede. Hierdie oopplan-kothuis bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort toilet en wasbak. Die kothuis het lugversorging. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Karavaanhuis is ’n unieke kothuis wat rondom ’n karavaan gebou is. Dit bied verblyf aan tot 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die karavaan gedeelte is die slaapkamer en het 2 dubbelbeddens. Die privaat badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ’n privaat braai-area en ’n voorstoep wat ’n uitsig oor die plaas bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Elektrisiteit vir klein toebehore word met sonkrag opgewek. Die sitarea het ’n kaggel en die kothuis het ’n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n etenstafel met 4 sitplekke, sowel as ’n binne-braai. Elektrisiteit vir klein toebehore word met sonkrag opgewek. DIe kothuis het ’n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het ’n kaggel en die kothuis het ’n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang