Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Loch

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woodland Suite
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vensters het uitblokgordyne en die kamer het WiFi en 'n TV met Netflix en Amazon Prime. Verder het die suite 'n lessenaar, lamp, klerekas en sitplekbank/kasstaander. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 1,5 l mineraalwater. Die Franse ingangsdeur van glas maak een muur van die kamer oop na 'n privaat binnehof wat groot potplante en sitplek het. Gaste het toegang tot die pragtige tuine, swembad en stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Gas
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Gas
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Gas
Gemeenskaplike kombuis
Etenstafel
Sitplek vir 10
Skottelgoedwasser
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Melk
Kroegie
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Marble Suite
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en het sy eie privaat ingang van die oprit af. Dit is die mees toeganklike kamer vir gaste wat maklike toegang benodig. Dit het marmervloere en 'n koninggrootte, asook 'n suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Verder het die suite 'n lessenaar, lamp, klererakke en 'n groot waaier en aparte lugversorger. Die suite het ook 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 1,5 l mineraalwater. Die stapeldeure maak die een muur van die vertrek oop na 'n semi-privaat binnehof, met groot potplante en 'n stoeptafel en stoele met kussings. Die suite het gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Amazon Prime. Toegang tot die pragtige tuin, swembad en stoep is deur die huis óf op 'n klein geplaveide paadjie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Gemeenskaplike kombuis
Etenstafel
Sitplek vir 10
Skottelgoedwasser
Ketel
Melk
Kroegie
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fountain Suite
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en het direkte toegang tot die oprit en parkeerplek met sy eie klein privaat binnehof met 'n stoeptafel en stoele. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder het die suite ondervloerse verhitting, 'n aparte aantrekkamer, uitblokgordyne en 'n uitsig oor die tuin vanaf die bed. Dit het 'n gemaklike sitkamerstoel, lessenaar met stoel, waaier en 'n yskassie met 1,5 l water. Ander drankies is ook beskikbaar. 'n Ketel word voorsien met tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Gemeenskaplike kombuis
Etenstafel
Sitplek vir 10
Skottelgoedwasser
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Melk
Kroegie
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Buitensporige skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers, linne of vermaakgeriewe misbruik word.
Gaste stem in om aan ons stiltebeleid tussen 22:00 en 07:00 te voldoen ter wille van ander gaste en bure.
Fasiliteite sal teen 22:00 gesluit wees tensy 'n spesiale versoek gerig word.
Geriewe is slegs vir betalende gaste beskikbaar. Besoekers moet toestemming van die gasheer verkry.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lochweg 9, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang