Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Pinotage

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid in Malmesbury met slaapplek vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Ander peuselhappies en verversings is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n TV met DStv, WiFi en 'n lessenaar in die eenheid. Rook is in die eenheid verbode, maar gaste mag buite rook.

Gaste kan die braaidrom gebruik en hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste word versoek om asb. water spaarsamig te gebruik aangesien Malmesbury waterbeperkings het. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Malmesbury bied verskeie restaurante en doendinge soos voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes en gholf. Gaste kan ook verskeie wynplase en kelders op die Swartland Wynroete besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Engela B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker blyplek, smaakvol ingerig. Ek is beïndruk hoe mooi smaakvol die plekkie ingerig is. Wel gedaan! Ons het baie lekker gebly, welkom gevoel. Hou s...
Sien meer
Aug 2024
Fern B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and peaceful. It was very relaxing and just what my husband and I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Attela G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel.
Jul 2024
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Was in Malmesbury vir besigheid, wondelike dorp skoon en netjies. Baie stil omgewing, maklik om te vind en naby aan al die noodsaaklike roetes in die ...
Sien meer
Apr 2024
Willemien V
5.0
Awesome and safe place to stay. Nice private entrance with a locked gate for your car. Beautiful well-kept garden. Very helpful and fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Pinotage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang