Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nini Se Gastekamers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Nini Se Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Muller W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller W

Sal beslis weer van Nini se Gastekamers gebruikmaak.

Baie skoon en netjiese verblyf in 'n veilige en stil buurt.

Albert S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Veilige, skoon en netjiese oornag plek.

Ons het lekker gebly vir ons derde besoek aan Nini se gastekamers. Dit is 'n goeie oornag rusplek.

Rene E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Baie lekker gebly met alles wat ons nodig sou hê!

Baie aangename verblyf.

Aniska V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska V

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon.

Sien sterre.

Marco V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Goeie atmosfeer en netjiese verblyf.

Baie beslis. Verblyf was netjies en goed toegerus.

Edwin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin H

Skoon en netjies.

Ons derde keer wat ons oorbly. Vriendelike mense en baie mooi en skoon eenheid. Eenheid bevat alles wat jy benodig.

Linda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Lekker oornag plekkie.

Netjies en gerieflik geleë. Alles wat nodig is vir oornag slaap. Gerieflike inboekdiens.

Lionel E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel E

Een van die beste nog ooit.

Dit was net een aand, maar dit was fantasties.

Michael M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Perfect overnight stay with all the amenities.

Well positioned just off the N1 Highway, quiet and peaceful. Perfect overnight stay and value for money. All amenities are adequate with the bonus of no load shedding. Pleasant.

Maryna C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C

Veilig en rustig.

Heerlik en rustig en veilig.

Dinette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette L

Ons het baie lekker gebly, en sal beslis weer by Nini se Gastekamers bespreek.

Ons het baie lekker gebly, ligging is baie goed vir die doel van ons bespreking.

Tina C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Heerlik en veilig.

Heerlik gebly in 'n mooi en netjiese gemeubileerde kamer.

Johan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Niks negatief om oor te kla nie.

Uiters tevrede. Sal dit beslis aanbeveel en vir seker weer daarvan gebruik maak. Kommunikasie was puik.

Velicia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velicia V

Our stay at Nini Se Gastekamers was an absolute delight from start to finish.

Nestled in a picturesque setting, the guest rooms exuded warmth and comfort. The attention to detail was impeccable, from the cozy furnishings to the thoughtful amenities provided. The hosts were incredibly hospitable, ensuring our every need was met with a smile. The breakfast spread was a culinary delight, showcasing local flavours and homemade treats. We relished every moment spent exploring the charming surroundings and unwinding in the peaceful ambiance. Nini Se Gastekamers surpassed our expectations, leaving us with cherished memories and a longing to return. Truly exceptional!

Telicia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telicia W

Lieflik.

Perfek vir oornag! Sonkrag maak dit baie gerieflik en die kamer bevat alles om die verblyf aangenaam te maak.

Manuel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel D

Heerlik gebly en sal die gastehuis weer besoek.

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Ons het 2 aande oorgeslaap en alles het in die kamer gewerk, van die ketel tot die lugversorger. Die stort het goeie waterdruk gehad, en ons is geensins deur beurtkrag beïnvloed nie.

Marli D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Perfek.

Baie gerieflik, gemaklik en baie goed toegerus.

Lucinda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Heerlik gebly & lekker stil area.

Die gastekamers is baie mooi, netjies en modern. Lekker spasie & prakties.

Alroy H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy H

Comfortable, clean and secure.

The room and facilities were ideal for my overnight stay.

Loraine F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine F

Dit was 'n lekker kamer met al die benodigdhede. Die TV, lugversorger en WiFi is 'n bonus.

Sien sterre.

Francois C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Baie aangenaam.

Ons bly in baie gastehuise, hierdie is een van die beste. Regtig oulik.

Paula S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S

Baie lekker oornag.

Ja. Baie netjiese plek en goed geleë. Baie goed ingerig.

Chantelle K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Gerieflike, mooi, netjiese oornag verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Dis perfek vir 'n oornag terwyl jy reis. 'n Paar voorstelle: 1. Daar kort 'n spieël teen 'n muur. 2. Daar kort 'n rakkie of kassie om mens se klere te pak of te hang. 3. Die vensters heel bo maak vreeslik lig vroeg oggend en maak mens wakker, daar kort dalk gordyne of blindings.

Anika M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Gerieflikke oornag stop vir reisigers.

Nini se Gastekamers is perfek vir 'n oornag stop tydens 'n lang reis. Die kamer is pragtig en netjies met alles wat mens nodig het en is gerieflik geleë naby aan verskeie winkelsentrums en restaurante.

Belmare S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belmare S

Gerieflike oornagstop.

Skoon, netjies en gerieflik. Sal weer gebruik vir oornagstop.

Cathrine S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine S

Wow.

Wat 'n aangename verrassing! Verseker 'n weersiens werd.

Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

What you see is what you get.

Mooi skoon, gemaklike verblyf met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf. Self inteken het goed gewerk en om sleutels te kry en te los het goed gewerk. Kommunikasie en aanduidings is duidelik en verstaanbaar.

Albert R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Rustig en veilig.

Die verblyf was baie aangenaam. Baie stil en veilige omgewing.

Bertus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Aangekom, gestort, geëet, gerus, gery.

Was baie gaaf, die gasheer het vir ons 'n braaier geleend op versoek, al sluit hulle dit nie gewoonlik in nie.

Ansa V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Mooi kamers en netjies. Het ook veilig gevoel.

Gerieflik en netjies.

Lorinda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda G

Uitstekend.

Dit was baie lekker gewees. Netjies, skoon en veilig. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Danielle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle H

Netjies, lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Albert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Skoon en gerieflike oornag plek.

Die kamer was skoon en netjies. Daar is egter nie diefwering by die toilet of 'n veiligheidsdeur by die skuifdeur nie.

Nichola A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nichola A

Value for money.

Nice extra length bed.

Engela S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Baie rustige omgewing.

Was heerlik! Net TV kan gestroom word, en as mens dit nie ken nie, is dit maar moeilik om te kyk.

Carima V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carima V

Beste oornag plek tussen Kaapstad en Pretoria.

Vreeslik lekker gebly.

Andre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Lekker, gemaklik.

Baie lekker oorgebly, oornagstop, voldoen aan al ons benodighede, baie naby geleë aan eetplekke, kommunikasie was uitstekend.

Ricardo F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Ongelooflike waarde.

Ongelooflike waarde vir geld, netjies, skoon en alles wat mens nodig het, selfs 'n keuse van koffie. Die gasheer was baie vriendelik en gasvry. Daar is aan alles gedink, en dit laat 'n mens voel asof jy by jou eie huis is. Baie dankie julle.

Danelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V

Ek het so lekker gebly in Nini se gastekamer. Dankie Anneen!

Dit was lekker! Whoop whoop!

Marike N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N

Heerlik. Baie oulike plekkie. Perfek vir oornag stop.

Het hier oorgebly vir 'n sportbyeenkoms. 'n Rustige omgewing en naby winkels en die sportstadion.

Rudi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Puik sakpas verblyf naby aan winkels en 'n hospitaal.

Regtig baie netjiese, veilige en sakpas verblyf. Somer stapafstand van 'n hospitaal en 'n paar minute se ry na 'n winkelsentrum. Een van die beste gastehuise waar ek nog gebly het.

Melissa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

One of my best over night stays.

Highly recommended, beautiful and comfortable.

Rene R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

Baie lekker gebly!

Bekostigbaar, veilig en lekker is die woorde wat verblyf by Nini se gastekamers die beste beskryf! Sal vir seker weer by Nini gaan bly. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Cornel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Maklik, gerieflik en rustig.

Alles was maklik toeganklik en die diens gelewer vir die self-inklokstelsel was uitstekend.

Anna K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Netjies en skoon.

Dis 'n netjiese en gerieflike oornagplek.

Rene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Baie, baie lekker!

So 'n pragtige en gerieflike gastekamer! Kan dit absoluut aanbeveel!

Elna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Ons het heerlik oorgebly by Nini sonder enige probleme.

Sien sterre.

Nelis F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis F

Baie lekker geslaap by Nini Se Gastekamers.

Die plek is baie mooi en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Francois O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Skoon, goed ingerig en kragopwekker tydens beurtkrag.

Sien sterre.

Madeline K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline K

Mooi en modern!

Die kamer is gerieflik met alles wat nodig is vir oorslaap.

Rika N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Baie rustig en gemaklik.

Dit is baie rustig by die gastehuis en daar is 'n generator ook vir loadshedding. Mooi skoon en modern.

Frans P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Baie genotvol.

Uitstekende oornagfasiliteit en die prys is 'n bonus vir wat jy kry.

Madalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L

Baie maklik om te kry, lekker gerus na 'n lang pad.

Alles was baie netjies. Alles daar wat mens benodig.

Gideon W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon W

Slegs een nag oorgebly.

Uiters netjies en skoon. Nini se Gastekamers het alles wat jy mag nodig kry om jou verblyf aangenaam te maak. Daar was so klein probleem met die WiFi, maar dit is darem uitgesorteer. Sal beslis weer daar oornag.

Erene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene S

Dit was 'n heerlike oornag.

Wonderlike slaapgerief. Alles was perfek. Baie dankie aan ons gasheer. Sal definitief weer kom.

Zander D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander D

See stars.

See stars.

Richard S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Clean, neat and comfortable.

I'll book there again.

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Thanks for taking the time to rate and review our accommodation. We were sorry that we couldn't help you again with accommodation on your way back, but we'll gladly welcome you should you ever visit the area again.

Nini Se Gastekamers
Kotie U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie U

Kuier was lekker.

Was heerlik gewees. Baie gemaklik gebly!

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te voltooi, Kotie. Dit was lekker om julle gesin te akkommodeer met 'n versoek vir ekstra slaapplek. Laat weet gerus as julle weer in Bloemfontein is en verblyf benodig.

Nini Se Gastekamers
Etienne D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Alles gevind soos geadverteer.

Baie skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n oorslaap.

Anneke D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Modern, comfy stay.

Minimalistic, dream stay. Very comfortable, easily accessible, safe area, perfect stay for a weekend stay. Beautiful features and loved the bathroom. Undercover parking was a bonus!

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Thanks for the kind words, Anneke. we are glad to hear that you experienced everything that we aim to provide for our guests. We will gladly host you again.

Nini Se Gastekamers
Zelda F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Pragtig, mooi en gemaklik.

Dit was net soos die foto's.

Jannie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Uitstekende oornagverblyf!

Definitief waarde vir geld! Heerlik oornag en baie tevrede met die diens en die kamer! Julle sien ons definitief weer!

Heinrich F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Altyd Skoon.

Soos altyd, baie mooi skoon en netjies. Die self-inklokstelsel is puik, veral as mens later opdaag as verwag (niemand wag/ hoef vir jou te wag om jou te ontvang nie). Ons slaap nou net by Nini Se Gastekamers.

Jobst B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jobst B

Great experience.

We found everything spotless and very user-friendly. Again, the accommodation provided an excellent support service.

Neels V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Baie mooi en gerieflik!

Baie lekker gebly en Bloem geniet!

Albert S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Netjiese en gerieflike oorslaap.

Sien sterre.

Andries P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Dit was waarde vir geld.

Die inboek was pynloos. Die kamer is gerieflik en ek is tevrede met die geriewe. Ek sal beslis weer van Nini Se Gastekamers gebruik maak.

Sharon F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon F

Convenient and clean. Aircon works great and it delivered everything that was promised.

Easy check-in and check-out.

Christo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo K

Voldoende vir 'n aand se slaap.

Nie beurtkrag vriendelik. WiFi gaan saam met krag af. Nie stil akkommodasie sou jy dalk bietjie wou inlê in die oggend nie.

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Beste Christo

Dankie dat jy die tyd geneem het om toekomstige reisigers te help met hul akkommodasie planne.

Soos die meeste klein besighede word ons ook negatief deur beurtkrag beïnvloed. Daarom het ons in 'n kragopwekker belê om gedurende spitsure krag te voorsien. Gedurende julle verblyf was die kragopwekker ook beskikbaar, maar julle was slegs tuis tussen 22:00 en 1:00 terwyl dit beurtkrag was. Ons het al hierdie inligting, plus die beurtkragskedule vooraf vir julle gestuur om julle beplanning te vergemaklik. Die feit dat jy na jul eerste aand se verblyf vir my oor die beurtkragskedule gevra het, laat my dink dat jy dalk nie daardie inligting gelees het voor, of met julle aankoms nie. Indien 24 uur Wi-Fi vir julle belangrik is, sal dit dalk goed wees om vooraf te verseker dat julle akkommodasie bespreek wat dit bied.

Verder is ek bly dat jy bevestig dat ons gastekamers in 'n voorstad geleë is en dat ons gesin ook op die perseel bly. Indien 'n mens op soek is na verblyf waar 'n mens kan inle, is daar baie verblyfopsies net buite die stad wat stil, afgesonderde verblyf bied, sonder om te vêr van die stad af te wees.

Nini Se Gastekamers
Richardt R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Richardt R

Not for business travellers.

See stars.

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Beste Richardt

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.

Ons is jammer dat, ver al die gebrek aan daaglikse skoonmaakdienste, internetkonneksie en gebrek aan ophangplek jou ervaring negtief beinvloed het, soos jy privaat aan ons laat weet het. Ons het egter daaglikse skoonmaakdiens gratis aangebied, wat jy nie aanvaar het nie. Jy het ook nie tydens jou verbly enige iets gese van die probleme met die internetkonneksie nie. Die gaste na jou het wel ons aandag daarop gevestig en ons kon dit dadelik regmaak.

Jou voorstel van addisionele hangplek is baie sinvol, en ons sal so gou as moontlik daaraan aandag gee.

Nini Se Gastekamers
Lucille F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lucille F

Baie, baie onaangenaam!

Die inklok was goed. Die "loadshedding time" is aan ons gegee. Die tyd was 17h00 - 18h30. Dit was bitterkoud en regtig koud gekry en kon nie die airconditioner gebruik tot 18h30. Ek het gewag tot 19h45 en die eienaar 2 keer gebel. Dit het op voicemail gegaan beide kere. Ek het toe 'n agent van die webtuiste gebel en gevra dat sy moet help. Sy het gesê dat sy dadelik aandag daaraan sal skenk. Omtrent 10 minute later het die agent my geskakel en gesê sy kry ook net 'n voicemail. Omtrent 5 minute daarna het die eienares se man gekom en gesê dat die vrou wat die kamer skoon gemaak het iets buite afgesit het wat hy toe aangesit het. Hy het ook gesê dat hy die TV op 'n ander stelling gaan sit en iets agter die TV gedoen. Die TV en WiFi het aangekom. Ek was kwaad en vir hom gesê dat hulle geweet het dat ons kom en dat hulle seker moes maak alles is in orde. Hy het vir my gesê sulke dinge gebeur. Ek het gesê dat dit onprofessioneel was. Hy het nie eers na my gekyk nie en gesê dat ek kan doen wat ek wil. My sussie, L'Annette, was saam met my. Ek het 'n hartstent en kry borspyn wanneer ek baie ontsteld is. My sussie moes my kalmeer en het my 'n kalmeerpil gegee om te drink. Na 21h00 kon ons eers die kamer verwarm met die aircon. Behalwe dit is die skuifdeur so geïnstalleer dat wanneer jy die deur van binne oopmaak jy jou vingers vasdruk teen die vasstaande gedeelte. Mens moet versigtig in of uitgaan, want die reling van die skuifdeur opening is so geplaas dat jy maklik kan val. Ek persoonlik sal Nini se Gastehuis vir enige iemand aanbeveel nie. Die eienares se man was uiters ongeskik en duidelik nie gasvry nie.

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Beste Lucille,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is baie jammer dat jou verblyf by ons onaangenaam was.
Ek is nie seker hoekom julle nie die lugversorger aangeskakel het met jul aankoms nie. Ons ligte, Wi-Fi en lugversorgers werk tydens beurtkrag in spitstye (tussen 17:00 en 21:00 in die aand), soos ons verduidelik het in ons verwelkomingsboodskappe. Verder was ons binne 20 minute na jul aanvanklike oproep na ons by julle in die kamer om julle te help met die toestelle waarmee julle gesukkel het. Ons kon alles dadelik regstel.
Ons bied 'n huislike tuiste in ’n resedensiële area aan gaste wat graag privaatheid wil hê, en wil kom en gaan soos hul wil. Ons help graag gaste wat met die geriewe sukkel, al gebeur dit baie selde. Gaste wat ’n voorportaaldiens benodig, moet dalk liewer by ’n hotel of instansie met ’n permanente ontvangs bespreek.

Nini Se Gastekamers
Heinrich F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Baie skoon.

Nini se Gastekamers is die heel skoonste gastekamers waarin ons al ooit geslaap het. Baie veilig en stil area, onderdakparkeering op perseel. Badkamer is silwerskoon, die heerlikste bed met vars beddegoed en heerlike kussings. Nini se gastekamers is ons nuwe oornag keuse.

Nini Se Gastekamers se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Heinrich. Ons voel netheid en skoon geriewe is die heel belangrikste asoek van oornagverblyf, so ons doen ekstra moeite om seker te maak als blink. Ek is bly jy kon daardie ekstra moeite sien, ons skoonmaakspan, waardeer die kompliment.

Nini Se Gastekamers
Buyi N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyi N

Impressed with everything, loved it there.

True value for money.

Willem C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C

Hou van die plek. Nie te moeilik om te vind.

Die onderdak parkering is 'n bonus.

Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang