Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nini Se Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nini Se Gastekamers bied 'n netjiese en veilige selfsorgkamer in die voorstad, Fichardt Park. Dit is die ideale oornagverblyf vir diegene wat die area besoek vir besigheid, skoolfunksies of sportwedstryde by die plaaslike skole.

Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n eetarea, sowel as 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met 2 sitplekke en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toepassings. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang. Die eenheid is naby die Life Rosepark Hospitaal sowel as die plaaslike winkelsentrum. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omtrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bonita D
5.0
Ligging ideaal, veilige parkering, stil en rustige omgewing. Baie lekker gebly, dankie.
Nov 2024
Zelda W
Saam met vriende
5.0
Oppad terug Rtb toe van Stellenbosch. Baie lekker en gemaklik.
Nov 2024
Cornelius S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Baie lekker! Veilig en naby N1.
Nov 2024
Santie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gemaklik en skoon, baie dankie. Ja, dankie, naby die winkelsentrum, baie gerieflik na 'n lang dag se rit.
Okt 2024
Anna-mare S
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plek. Baie lekker. Waarlik netjies.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nini Se Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang