Nivenia Beach House
Ontvang 'n gratis verwelkomingspakkie met 'n bottel rooi- of witwyn vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nivenia Beach House is in Bettysbaai, 'n gewilde kusdorpie naby Kaapstad. Hierdie huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, en bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf. Dit het ook sonpanele vir ekstra gerief.
Verblyf word in 2 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste gebied. Elke woonstel het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n slim-TV en gemaklike sitplek.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Elke woonstel lei na 'n stoep met sitplek, en gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivenia Beach House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap