Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njala

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Abel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 155

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Njala
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janco P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Baie lekker, baie mooi en 'n algehele lekker blaaskans.

Baie lekker gebly. Mooi huisie met 'n pragtige uitsig op 'n pragtige plaas.

Jorika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika S

Lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly! Dankie! Goeie rus vir die siel. Ek het net gemis dat daar nie badhanddoeke is nie . Gelukkig het ons swemhanddoeke gehad.

Eugene M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M

Great place.

We enjoyed our stay, wonderful place.

Suzan T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan T

Beautiful place

Firstly, I would like to Thank TravelGround as my agent. Secondly, I would also like to Thank Abel (owner), what a great guy to welcome people. The place was awesome with a beautiful view. I love Njala. Looking forward to visit again.

Jose G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose G

Baie privaat en stil.

Abel is 'n fantastiese gasheer.

Wimpie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie H

Heerlike naweekwegbreek.

Omring deur bosveld. Wat 'n fantastiese naweek.

Annelie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Rustig en lekker.

Was lekker om in die natuur te wees. Kampvuur in die aande en rustigheid was awesome! Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Heinrich S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Sielerus. Uitstekende ligging. Privaat en veilig.

Goed toegeruste wooneenheid vir families met aangename kuierarea. Wonderlike uitsig met verstommende sonsopkoms en -ondergang. Sal beslis weer hier kom kuier.

Christo L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Rustig en gasvry. Eenheid was lekker privaat.

Nyala is n lekker privaat eenheid. Netjies en tenvolle toegerus met n heerlike vuurmaak plek om te braai onder die sterre. Baie privaat en het van geen ander mense geweet nie.

Hettie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie B

Rustig en stil met pragtige nag geluide.

Die beste plek as jy net wil gaan rus. Ook lekker vir kuier groepe.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg-weg, Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef0102d2a2deaa4e0df5a270a30b601cde069ffc455027988f01bba89d3a6cf21cb23aa42fde4109a708bbb64f33c132cbaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Rooiberg Road Thanizimbi Game Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.58647620202 27.536236169598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang