Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 The Moorings

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henno P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustige, skoon huis! Ons besoek by Moorings 1 het soos huis gevoel, ons het tuis gevoel van aankoms tot vertrek. Hierdie sal ons blyplek wees met toekomstige besoeke in die Noordkus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
No 1 The Moorings
Thanks for the great review Henno. It was a pleasure hosting you and your precious family. I look forward to hosting you again.

Yolandi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Wonderlike vakansie gehad. Pragtige blyplek, goeie ligging en die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome! Michele was bitterlik behulpsaam. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
No 1 The Moorings
Thank you for being such an amazing and understanding guest. We can’t wait to host you again.

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Lekker! Ons het baie lekker gebly! Vriendelik ontvang en alles wat jy nodig kan kry, is daar en meer! Ons is bederf met 'n bottel yskoue wyn in die yskas toe ons arriveer. Ek kan aanbeveel dat die hoofslaapkamer se bad vervang word met 'n stort! Dis 'n absoluut nice plekkie! Ons sal definitief weer kom kuier! Die strand is loopafstand. Dis net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
No 1 The Moorings
It was such a pleasure hosting you. Can’t wait to have you back. Thank you so much for leaving my home so clean and tidy.

Ramona E
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Perfek. Ons was 'n gesin met klein kinders, asook tieners. Die eenheid slaap 6 mense gerieflik en die uitleg was perfek vir ons groep. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Regtig fantasties. Dit is 'n uitstekende plek met als wat jy mag nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlynne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Pragtige dekor. Mooi uitsigte. Die woonstel is ingerig met al die nodigste en meer. Michelle is 'n baie goeie gasvrou wat seker maak jy het als wat jy nodig het. Kwaliteit beddegoed. Alles was netjies en skoon. Die strand is loopafstand. Ons gaan beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
No 1 The Moorings
Thank you for the lovely review. I loved having you and your beautiful daughters to stay!

Rahelah V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Ons (en die Yorkie) het heerlik gebly naby aan die see in 'n baie netjiese eenheid, toegerus met alles wat nodig is. Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n heerlike seevakansie. Ons is lekker bederf deur die eienaar, die mooi see-uitsig en troedeldiervriendelike strand ook naby. Ons sal beslis weer No. 1 The Moorings besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Rustig, heerlik en nogmaals heerlik. Ligging perfek en gasvrou uit die boonste rakke. Well done Michele.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candice H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

The unit is very comfortable with everything you may need. The host is absolutely amazing. We had such a great stay. Michelle made us feel so welcome and nothing was too much to ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
No 1 The Moorings
Thank you for the great review. I look forward to hosting you again. Take care

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 1, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA183ebc83db11c847fa5f96b56b0f95d8b58047fe5aaa977589d152eeb78c6b762ccae55a586a3ac42b03e5d57b01c52389e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 1 Ipahla Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5114663409 31.230982135384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang