No.2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, sowel as naby groot hoofweë en lughawens.
Die sonnige, privaat en suite-slaapkamer spog met 'n sitarea, balkon en al die basiese geriewe om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed, platskerm-TV, volledige DStv, gratis WiFi, yskassie, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en 'n haardroër.
Die instansie is op die 160 ha-gholflandgoed geleë. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en die buiteklub sluit konferensiegeriewe, tennis- en muurbalbalbane, 'n oefenbof, en 'n kaphou- en sethou-perk. Daar is restaurant- en kroeggeriewe met sitplek wat oor die gholfbaan uitkyk. Die oop spasies maak die landgoed die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers in 'n veilige omgewing.
No.2 is sentraal geleë en naby die N1-, N14- en R21-hoofweë, sowel as naby Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 30 km ver is. Unitas Hospitaal, SuperSport Park, Irene Country Lodge, Irene Dairy Farm, Rietvlei Natuurreservaat, Smuts Museum en verskeie winkel- en sakesentrums is minder as 5 km van die instansie af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng
- Gaste dink No.2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Centurion Golf Estate Centurion Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang