Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 6 Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Joan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was great. It was a comfortable and pleasant stay for us and our dog. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thanks Joan!

Annarina G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en stil. Ons verblyf was heerlik. Dankie vir jou vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir jou 'review', Annarina. Julle sal altyd welkom wees!

Adri N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike en pragtige verblyf. Sal vir seker weer besoek. Baie lekker gebly. Pragtige blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir jou mooi 'review', Adri. Dit was goed om No.6 met julle te deel. Julle sal enige tyd welkom wees! Groete Yvonne

Carly D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beautiful home, conveniently located. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia R
1 nag
5.0
Feb 2024

Sal dit definitief vir enige een aanbeveel. Die plek het 'n eie, outydse Karoo-gevoel. Dit het absoluut alles wat 'n mens wil hê na 'n lang reis met 2 klein kindertjies. Nadat die Spur ons baie teleurgestel het met diens en kwaliteit, kon ons rustig met die kinders by die gastehuis sit en braai. Die lugreëling in elke kamer was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir die mooi review, Corlia. En dankie dat julle die plek so mooi gelos het! Julle sal altyd welkom wees! Groete!

Ron D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and. Wow! What a stunning cottage, centrally located near all shops, restaurants and historical sites. An extremely well-appointed home with beautiful period furniture and a well-equipped kitchen. A massive king-size bed in the main bedroom has ample space for a good night's rest. The outside area has a lovely patio and a pretty, shaded garden where our dogs loved to explore. Great value for money and highly recommended. Next time we will stay a few days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thank you so much for your great review, Ron. We'd love to have you stay again. Hope you're safely home.

Antoinette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfect stop over. Perfect stop over from/to Johannesburg, dog friendly and super neat. Fabulously situated across Drostdy Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons hoop om in die toekoms weer hier te kuier. Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is ruim en het alles gehad wat ons as gesin van 5 benodig het. Yvonne was ook deurentyd in kontak en het al die nodige inligting verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thanks so much for a positive review, Jaun! It's always a pleasure having considerate guests. I hope you're safely at your destination. Regards Yvonne

Meri F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Heerlik. Pragtige plek, net binne parkering sou meer veiligheid gebied het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Gerieflik, netjies, heerlike beddens! Aangenaam verras, groot netjiese huis, baie gerieflik, loop afstand van restaurante ens. Die beddens is baie gemaklik, ons het heerlik gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie, Ronelle. Julle sal altyd welkom by Nr.6 wees!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbddd7608434532b3bc6b2457db6ca3e0489c79ab43dd319fd4b24cd9c5b70d7114302bfa4b35d1fcb6cf0374988c292befd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 6 Parlement Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251943967416 24.535042118385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang