Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northgate Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Northgate Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Julani E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julani E

100 / 100.

Baie lekker gebly sal definitief weer daarheen kom. Rustige omgewing. 'n Baie baie baie netjiese, mooi plek.

Northgate Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Northgate Lodge
Corrie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Nice, quiet atmosphere.

Excellent for overnight visits.

Marianne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D

Heerlike stop op pad na die noorde van die Kruger.

Ons gesin het vir twee aande by Northgate Lodge oornag. Die huisies is goed toegerus, en die braai-area kyk uit oor die lieflike gras en groot swembad. Ons sal die lodge aanbeveel.

Mariza V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza V

Overall good.

The accommodation was good. However, there were pots and pans available, but no stove top or hotplate to use the pots. Only a microwave oven in which a person could not use the microwave.

Northgate Lodge se terugvoer

Good morning Mariza

We apologise for the inconvenience caused. We do keep stoves on hand in our storeroom for safety reasons, and we regret that we did not offer one as per our custom. We hope that you weren't too inconvenienced and enjoyed the rest of your stay with us!

Kind regards
Anton

Northgate Lodge
Lourens P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lourens P

Redelik teleurstellend. Daar is 'n gebrek aan aandag aan detail.

1. Die kantgordyne is op 'n paar plekke al geskeur soos dit deur die son gebrand is. 2. Die badkamerkassie het nie rakkies nie. 3. Die matras is deurgeslaap. 4. Die vloer was steeds vuil nadat dit gediens is. 5. Die bedlampies se gloeilampe verskil. Die een is "warm white", die ander een is "cool white". 6. Die klerekas se deur kan nie toemaak nie, dit druk vas teen die klerehangers. 7. 'n Selfsorgeenheid behoort 'n pan te hê. 8. Die bedkassies se onderste deurtjies se kettings wat dit vashou, is stukkend.

Northgate Lodge se terugvoer

Goeie more, Lourens

Eerstens, wil ons omverskoning vra rondom die toestand van die kamers asook jou onaangename verblyf by ons. Ons probeer 'n hoë gehalte behou met ons kamers en ons klante gelukkig en tevrede te hou, en ons het julle op albei punte teleurgestel.
Tweedens, wil ons dankie sê vir die lys van goed wat jy genoem het. Met die lys, kan ons die kamer reg stel asook verbeter!

Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms om ons gehalte en ware goeie kliënte diens aan julle te kan bewys.

Groete
Anton

Northgate Lodge
Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Ideaal geleë.

Alles was honderd. Net baie spinnerakke in die kombuiskaste en kombuisarea.

Northgate Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie asook die terugvoering. Ons vra omverskoning oor die spinnerakke, ons sal na die saak omsien.

Northgate Lodge
Piet D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Gerieflik, netjies en vriendelik.

Kamer het alle geriewe en word sterk aanbeveel.

Riaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Rustige, landelike omgewing.

Lekker groot graspek, swembad en dus speelplek vir kinders.

Rose T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose T

Mooi omgewing. Netjiese kamer.

Nie volledig toegerus vir selfsorg. Daar was nie 'n tafel om by te sit en eet nie.

Mark L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark L

Overnight Business Travel.

Very nice setting, green and well kept gardens. Unfortunately, the experience was let down by two things: Self Catering as advertised - A steel frying pan and cooking pot are provided but nothing to cook on. No stove/hob or even a two plate stove. The only means of heating was a microwave oven. (Thankfully I travel with my own gas bottle and cooker top). Load shedding - 1 candle provided with no matches. Load shedding has been with us for years now so it is not acceptable that a guest facility not provide some basic form of back-up lighting, if not a standby generator.

Northgate Lodge se terugvoer

Good afternoon Mark,
Matches and 2-plate stoves are available on request. We do not keep these items in the rooms for security and safety purposes. Yet when you called requesting matches, you declined as you explained you have your own lighting. We also explained that we are in the process of connecting our rooms to a solar system. We are aware of load shedding and the repercussions it causes and we strive to keep our customers satisfied. Your complaint about the 2-plate stove is confusing since this has not been your first stay with us. Regardless, we apologise for your unpleasant stay with us. Thank you for the compliment concerning our gardens.

Northgate Lodge
Marlize N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize N

Gemiddeld.

Die toilet in die een badkamer het vreeslik gelek, so ons kon daardie toilet glad nie gebruik nie want as ons hom druk dan spoel die hele vloer vol water. Die eenheid was nie baie skoon nie. Die gras van die grasdak het orals in die wasbakke en op die vloer gelê wat wys dat die eenheid nie skoon gemaak was voor ons in gekom het nie. Ons het vreeslik lank vir diens gewag by die reception, ons moes later die werker wat na die beeste kyk vra vir hulp. Met load shedding werk net die ligte, geen waaier of aircon werk nie - eenheid is baie warm.

Marcel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Baie gerieflik.

Ons het Northgate Lodge baie gerieflik gevind. Dis maklik om dit te bereik en is ideaal vir oorslaap na 'n mens se eindbestemming. Alles in die eenheid het ons verblyf vergemaklik en die tuin is pragtig. Ons sal definitief weer daar oornag indien ons moet reis na die noorde van ons land of selfs as ons ons buurland gaan besoek.

Yvette K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette K

Nice, clean accommodation. Pleasant for 1 or 2 nights stay.

The room was clean, tidy and well equipped, I would suggest a bigger fridge as only bar fridge was available which was not expected. Northgate Lodge was a overnight stay on our way to holiday destination, so with only bar fridge, the freezer was not equipped to handle our meat. The owner was very friendly and helpful. Our 1st unit had a leaking roof and she gladly relocated us to another unit. Pool and braai area also seemed nice, we however opted for a night out at a place the owner recommended, glad we did. I would recommend as a one night stopover, maybe 2, but not longer.

Martie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Baie gemaklik.

Hulle was vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

Mashudu M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashudu M

Well maintained place, everything was in good working condition.

Easy to find, nice place.

Johannes S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Gerieflik.

Personeel vriendelik. Het ons baie goed behandel.

Simone M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, kombuisie kan dalk net bietjie upgrade. Sou graag 'n paar extra kombuis ware wou gehad het soos steak messe, nog potte en panne. Maar verder het ons baie lekker gebly en rustig geslaap.

Esme V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esme V

Baie netjies en skoon.

Northgate Lodge is netjies en skoon. Dit is 'n goeie oornag stop.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ecb12ea41950fd42c49ca9692f7427579788ae37da6c1dc1df994a7b0ad80fc989f41dc1ed2053d1fa6c7b0da530f5f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 N1, Plot 30 Rondebosch Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -23.091614722222 29.908593888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang