Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel is in Viljoenskroon in die Vrystaatse platteland waar 'n mens kan ontspan.
Verblyf word in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste aangebied. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, TV's, DStv's en kombuisies.
Maak gerus 'n draai by die koffie- en geskenkwinkel op die perseel en koop iets vir die spesiale persoon in jou lewe, beleef 'n stukkie kuns.
Klop by ons aan, vergeet van jou gejaagde lewe, en word 'n bietjie bederf. Hervat jou lewenspad met 'n heerlike koffiesmaak in jou mond en 'n nuwe lus vir die lewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat