Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Nthakeni Bush and River Campsites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Eldri V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike plek om in die natuur te ontspan. Goed versorgde kamp! Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die kampplek was baie goed. Kobus en Annelize is wonderlike mense wat baie hard werk om die plek so fantasties te maak. Die swembad is 'n lafenis. Ons sal definitief weer kom kamp! Net nie in Desember met al die reën nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gherlaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Awesome, awesome, awesome. Ons sal definitief weer gaan. Nthakeni Bush and River Campsite is regtig die plek om te gaan as jy net rustig wil wees en stilte soek. Ek het nie woorde om te verduidelik hoe lekker dit vir ons was nie, maar jy is in die Bosveld, niks en niemand pla jou nie. Die eienaars was super vriendelik en hulle pas jou nie op nie. Jy kry 'n "Honesty Boekie" met aankoms, so asb. mense, wees net eerlik met wat julle in die winkel vat. Julle sal dit regtig baie geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Fantastiese plek vir privaatheid weg van ander kampeerders af. Skoon en netjies. Baie lekker plek. Moet net voorsiening maak vir die off-grid kampeerders as dit reën, om batterye te kan charge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Overnight oppad Kruger toe. Perfek. Heerlik gekamp. Skoon, gerieflik, alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ad1d91520fe05a914c3a1c06046dc184d714d7ca2ed5db4af92bd821aa46acca0cc133627bf608ad5baeeeabd2ddb6c9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Pafuri Nkotswi Pafuri Gate 0956 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -22.42719 31.03537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789