Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuanetzi Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Nuanetzi Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marthie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H

Vriendelike behulpsame diens. Rus en vrede, stilte, natuurkoon, ongerepte Bosveld.

Baie rustig en nie te ver van die stad af nie. Fantastiese uitsig vanaf dek van chalet. Baie vriendelike ontvangs en diens tydens verblyf. Baie dankie aan die gasheer. Rustig en vrede vir jou siel.

Debbi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbi G

Great stay - incredible views.

The chalet is beautiful, set on the side of the mountain - the view is incredible. Amenities are simple, great for a braai and glass of wine! Although the road there is a bit rough, it is easily accessible. Ask for the lowest chalet if you have difficulty walking, as they are accessible via a pathway with steps. The hosts were friendly and assisted us with our luggage. I will definitely look at booking again next year!

Stefanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Relaxing.

The view was amazing, and the owners are extremely nice people.

Charlene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B

Heerlike tyd in die natuur.

Ons het lekker gebly. Dit is 'n netjiese en skoon plek en dis rustig.

Jacques S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie rustig.

Waarde vir geld. Baie mooi uitsig. Maak seker jy pak lig omdat die parkering ver van die eenhede is. Die eenhede is ook bo op die berg, so die stap is uitputtend. Dit is ook warm, waaiers is beskikbaar, maar vat maar een saam.

Hannelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Mense is baie gasvry ons baie lekker gebly.

Sal definitief weer gaan kuier.

Willise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willise S

Rus vir die siel.

'n Heerlike plek om te ontspan. Vriendelike diens van dag van aankoms tot dag van vertrek. Die generator was 'n pluspunt teen die load shedding. Sal beslis weer kom.

Fanie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Brendon en span is baie behulpsaam en ons het lekker gekuier.

Baie mooi area en stil. Chalets is goed toegerus en Brendon is altyd beskibaar as hulp benodig word.

Nickie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N

Rustig en vreedsaam.

Alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het dit terdeë geniet! Dankie aan Brendon en sy span! Sal hulle definitief aanbeveel.

Elizabeth L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L

Peaceful, stunning view, place to relax and recharge.

Walked on the farm and encountered different species of buck. Enjoyed a game drive as well. Everything we needed in our chalet, quiet and close to nature.

Frans K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K

Hoog aan te beveel.

Wat 'n great plek! Ongelooflike uitsig vanaf ons chalet. Baie goed toegerus! Uitsonderlike gasvryheid van die eienaars wat ons hartlik ontvang het en ons verblyf absoluut die moeite werd gemaak het. N uit ons hart dankie aan Joe, Jolandie en Brendon vir 'n ervaring wat ons nog lank sal onthou! Die gebrul van leeus, hyena geluide en die tjank van jakkalse in die aande was 'n belewenis vir oud en jonk! Ook 'n verskeidenheid van bokke gesien. Heerlike kuier gewees teen 'n bekostigbare prys! Sal weer na Nuanetzi Game Lodge toe gaan!

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Dankie, Frans. Ons is bly julle het dit geniet. Ons het julle geselskap net so geniet.

Nuanetzi Game Lodge
Claudia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia M

Ontspanning.

Dit was baie lekker om daar te bly en sal weer daar gaan.

Mariana S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S

Rustig, skoon, pragtige uitsig. Sal enige tyd weer besoek en/of aanbeveel.

Dink net gaste moet bewus wees dat 'n sedan nie maklik / glad nie die 1 km-pad kan ry na gasteparkering nie - pad nie goed nie. Ons sedan sou dit nie kon ry nie. Dalk op 'n stadium oorweeg om die eenheid te diens: skottelgoed, ens. Dis net raad/gedagtes gebaseer op persoonlike ondervinding. Ander mag dit anders ervaar. En dis geensins negatiewe kritiek nie. Desnieteenstaande: dit is 'n puik lodge en sal graag weer daar wil bly!

Christelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Vreeslike lekker en rustige omgewing.

Baie lekker naweek van ontspan gewees. Sal definitief hulle aanbeveel.

Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker plek met 'n mooi uitsig.

Plek was baie netjies en skoon, rustig en lekker om te ontspan. Mense van die plek is baie vriendelik en behulpsaam.

Jasmin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmin V

Beautiful view. Friendly service.

Will definitely visit again.

Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie lekker en baie mooi area.

Mooi ligging en ideaal om weg te breek uit die stad. Naby genoeg vir 'n naweek. Kan lekker ontspan en die natuur geniet.

Liezel B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Fantasties.

Ons is vriendelik verwelkom deur Brendon. Ons het heerlik gekuier op hierdie pragtige plaas. Baie plek om te stap en fiets te ry. Die gasheer het ons op 'n wildrit geneem en meer vertel van die omgewing, plante en diere. Ons sal vir seker weer Nuanetzi Game Lodge besoek.

Erika B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B

As gesin het ons lekker ontspan.

Brandon laat gaste dadelik welkom voel. Sal visvang as aanbeveling maak. Rustige omgewing.

Daleen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Heerlik, rustig en ontspanne.

Voorwaar 'n heerlike wegbreek in die pragtige natuur, weg van die gejaagdheid van die stad. Baie netjiese, goed ingerigte verblyf. Uitstekende diens en vriendelikheid.

Magda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Onvergeetlik! Ek sal enige tyd mense waarvoor ek die heel liefste is, saamvat Nuanetzi toe.

Dit was onvergeetlik om tyd te spandeer met my gesin in die atmosfeer van amazing, persoonlike diens. In die rustigheid van die bosveld het mens amper gewoond geraak aan afgeskeepte geriewe maar hierdie was anders. Die netheid en hart wat in diens aan Nuanetzi se kliënte ingesit word, was opvallend.

Johan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Gerieflik.

Gerieflik.

Koos V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie rustig.

Geriewe is baie goed.

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Hi Koos
Dankie vir die wonderlike resensie. Ek is bly julle het dit geniet.

Nuanetzi Game Lodge
Japie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D

Was baie lekke, en rustig. Sal weer gaan.

Sal enige tyd weer gaan.

Isebel U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isebel U

Asemrowend mooi. Baie vriendelike diens.

Baie plekke om vir die dag te besoek in die omgewing. Pragtige goedversorgde diere. Heerlike natuurrit gehad.

Marthie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B

Lieflik en rustig.

Ek het my ouers gevat vir die naweek om weg te kom uit die stad. Ons het 2 nagte oorgebly en dit was net wat ons nodig gehad het. Die uitsig vanaf ons dek was asemrowend. Die wildrit was ook baie genotvol. As jy stilte en natuur soek, is dit die plek.

Gerinda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerinda L

Was ongelooflik lekker.

Baie om te doen in die omliggende omgewing en so rustig in die bosveld, sal vir seker weer teruggaan.

Petrus V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Heerlik rustig.

Rustig in bos, mooi uitsig, lekker vir stappies in bos, goeie diens.

Celeste B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Aangename verblyf vir troue by Mount Aqua.

Ek en my suster het lekker gebly by Nuanetzi. Die bestuurder en staf was baie hulpvaardig met bagasie op en af dra. Ons het selfs die een oggend 'n wildsrit gedoen wat heerlik was. Ek sal dit weer besoek.

Lynette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Nice and peaceful.

Very pleasant stay, enjoyed it.

Willie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Baie lekker rustig met leeu, hiëna en jakkals wat jy kan hoor vanaf die braai.

Boshut was gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Sal net een aanbeveling maak en dit is om meer gerieflike stoele op te sit by die braai, of jy moet jou eie kampstoel vat. Dit was beslis' n baie lekker belewenis. Personeel was ook uitstaande.

Marieta G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta G

Heerlike, netjiese plekkies met groot swembad, pooltafel en darts vir kinders.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek met wonderlike eienaars. Stil en rustig met die mooiste view van ons dek af. Sal beslis weer daar gaan bly.

Barend B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend B

Uitsig 100%.

Baie mooi uitsig en goeie diens. Vat maar Doom saam, want gogos gaan jy kry. As ek een voorstel het is om die yskas op te gradeer. Het swaar getrek.

Elize R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Mense is vriendelik. Te ver loop om by die chalets uit te kom met jou bagasie.

Al probleem is dis net onprakties vanaf jou motor na die chalets. Dit is te ver om jou tasse na die chalets te bring.

Daan M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M

Wildkyk van jou voorstoep af.

Lekker baie plek om te stap en wild te soek, maar die maklikste is eintlik om op die stoep te sit en wag vir die diere om watergat toe te kom. Onthou net die verkyker.

Jackie R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

Wegbreek waar jy kan afskakel en rus!

Verblyf was wonderlik.

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Dankie, Jackie, ek is bly julle het dit geniet.

Nuanetzi Game Lodge
Marelize S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Bosveld op sy beste.

Baie lekker gekuier, vriendelik ontvang, behulpsaam met dra van ons bagasie. Dit was Bosveld op sy beste al is dit nog droog, sal definitief weer wil gaan na 'n bietjie reën.

Erika Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika Z

Gasvry

Nuanetzi was van die begin af gasvry. Ons is op hande gedra. Daar word meer gedoen vir 'n mens as wat jy verwag. Heerlik om ook die plaaslewe te ervaar. Die omgewing is beeldskoon. Chalets is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Rhenia G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhenia G

Baie lekker en rustige omgewing.

Eienaars baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Nico V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Okay.

Access road not for normal vehicles, especially the last bit. Needs improvement. Not indicated beforehand. Parking too far away from accommodation. No double-beds.. Not recommended for disabled people. Too much noise from bar/pool area in the evenings/afternoons. Too much noise from other guests in the evenings/afternoons. No private game drives allowed. Staff/owners very friendly and helpful. Value for money (i.e. price matches quality). Scales in kettle. No smoking allowed inside accommodation. Did not see any game. Beds too short for taller people. Hand-railing in bathroom continuously falls/breaks off. Outside shower not as advertised. Not private at all. Suitable if you are a naturist or like other people watching you shower. Must wash and pack away dishes before leaving?! Paranoid owners. Before you leave they come and count the towels and dishes. Says something about the type of people that normally visit.

Japie W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie W

Uitstekend.

Dit was 'n aangename en rustige wegbreek vanaf die stadsgeraas. Genoeg wild gesien. Die gasheer Brendon asook sy helper Willem was van ons aankoms tot vertrek baie behulpsaam en gasvry. 'n Spesiale woord van dank aan hulle.

Nettie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie F

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, sal gerus aanbeveel.

Corette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corette M

Waarde vir geld.

Diens was puik en Brandon die plaasbestuurder het mens welkom laat voel! Daar was hulp met bagasie om dit op te dra na berghutte toe. Sal beslis weer daar gaan bly.

Melanie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Awesome, awesome, awesome!

Our family really enjoyed our stay at Nuanetzi! The chalets are beautiful and well equipped. The views stunning and the atmosphere relaxing and peaceful! The hosts are really helpful and friendly. We, as a family, would definitely visit Nuanetzi again.

Suzet M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzet M

Rustig in die hartjie van die bos.

Verwelkoming was baie nice, hulle het ons mooi gewys hoe alles werk. Gevra of ons enige iets nodig het. Baie lekker plek en mooi.

Anne-marie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie D

Heerlike bosveld-ervaring!

Baie dankie aan Joe en Jolandie vir 'n heerlike naweek! Dankie vir julle gasvryheid en vriendelike hulp. Vir seker 'n naweek wat ek weer sal doen in die somer. Hou so aan en sien julle gou weer!

Abraham B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham B

Dit was 'n baie rustige, heerlike ervaring.

Vriendelike, hulpvaardige diens, pragtige omgewing, baie rustig. Bungalows klein en donker sou aanbeveel hulle verander muur kleure en gordyne kan baie meer toeganklik lyk. Geen plek om was vadoeke op te hang nie, ietwat van 'n probleem. Beligting op braai-area net vanuit een rigting wat braai bietjie bemoeilik. Versoek om bungalow skoon te laat, maar geen mop of skrop emmer beskikbaar. Breekware onpas en afgeleef, met bietjie moeite kan dit 'n baie lekker plek wees om te besoek. Sentraal geleë met lieflike atmosfeer. Het dit baie geniet, maar klein dingetjies het gepla. Vreeslik baie tipe beligting met verskillende tipe groeilampe, spieël in kamer op baie onprakties plek. Weet ek klink moeilik, maar seker net omdat ek dit baie geniet het en mense graag soontoe sal wil aanbeveel.

David V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David V

'n Ware boservaring.

Persone wat baie van die ongerepte bos hou sal dit baie geniet. Persone wat sensitief is vir spinnekoppe en ander kruipende goggas sal dit minder geniet. Die slaapeenhede en ruimtes wat gedeel moet word is klein. Die buitekombuis is uniek. Brendon het gereeld kom uitvind of alles nog in orde is.

Channelle A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Channelle A

Rustig en privaat.

'n Wonderlike ervaring. Baie goeie diens en vriendelike personeel. Alles was gereed en netjies toe ons daar aangekom het. Goeie gereedskappe en fantastiese atmosfeer.

Pieter C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Asembenewende uitsig en stilte vir die siel.

Wat 'n onvergeetlike naweek by Nuanetzi. Dit was voorwaar pitkos vir die siel. Brendan het uit sy pad uit gegaan om die naweek onvergeetlik te maak. Sy kennis van die natuurlewe op die wildritte was ongelooflik. Die blyplek was soos beskryf. Omdat jy 'n ent van die eenheid parkeer, was die opdra van die bagasie 'n bietjie van 'n struikelblok, maar Brendan en sy handlanger het ingespring en gehelp en die bietjie oploop was verseker die moeite werd as jy die uitsig sien. Ek sal weer daar gaan bly.

Marlene En Danie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene En Danie V

Absoluut fantasies.

Die Bosveld op sy beste, met volop wild wat te voet besigtig kan word. Asook die mees vriendelikste gasheer. Dis 'n fantasiese wildsplaas, skoon, netjiese lodges. Beslis 'n plek vir rus vir die siel.

Giuliette B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giuliette B

Die chalets is klein en basies, maar het als wat mens benodig. Die uitsig is baie mooi.

Ons het heerlik gerus en dit geniet. Die chalets is dalk bietjie naby aan mekaar so ons het gevoel ons moet die kinders stil hou om nie mense te steur nie. Die uitsig is baie mooi en ons het mooi diere gesien en lekker gestap. Die chalets is basies maar het redelik als wat mens benodig.

Henk V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Die vriendelikste gasheer en vrou ooit!

Toegangsroete is baie rof en nie werklik geskik vir 'n kar nie. Huisies is knus met 'n goeie uitsig. Die derde persoon se bed was 'n slaapbank wat eenvoudig te ongemaklik is om op te slaap. Dit kan hulle gerus vervang met 'n bed. Die gasheer en vrou was werklik ongelooflik vriendelik en behulpsaam. As jy in die bos wil bly is dit 'n goeie opsie.

Kallas E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallas E

Perfekte wegbreek en teen bekostigbare prys.

Baie lekker gebly en met vriendelikheid ontvang. Geleentheid om te gaan stap en wild te kyk. Al die nodige geriewe op die plaas. Baie om te doen in die omgewing. Ons sal verseker weer n draai maak.

Aletta R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta R

Fantasties.

Baie vriendelike diens en behulpsaam met als. Alles was baie skoon en netjies.

Corne D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Geseënde dankbaarheid om so ontspannende langnaweek te kon ervaar, met sterreprag en rustige natuurskoon.

Joe, Jolandi en Brendan was ongelooflik gasvry en het ons waarlik laat welkom en tuis voel. Was heerlik, ontspannend en rustig om te kon kuier in God se skepping en te kon rus met 'n asemrowende uitsig en vars lug. Dankbaar vir die ervaring saam met wonderlike vriende. Was skoon bewoë toe dit verby is. Kan nie wag om weer daar te gaan afpak nie.

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Dankie Corne. Dit was net so lekker om saam met julle te kon kuier. :-)

Nuanetzi Game Lodge
Manus J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus J

Heerlike blyplek in 'n rustige omgewing!

Vriendelike personeel wat na al ons behoeftes omgesien het. Ons het lekker met ons fietse daar rond gery en heerlik in die aand om die braaivleisvuur gekuier. Baie dankie vir die heerlike paar dae.

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Beste Manus,

Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet!

Nuanetzi Game Lodge
Magda B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Die beste rus wat ek in my lewe beleef het.

Die ontvang was so gasvry, ons het onmidellik tuis gevoel. Die netheid van die oord het ek baie waardeer. Ons het 17 dae gekuier, want ons het rus nodig gehad a.g.v. die veeleisende poste wat ons beklee. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat rus nodig het. Die omgewing met al die wild en natuurskoon was iets om te beleef. Dit was fantasies. Ons sal enige tyd teruggaan en die eienaars is wonderlike mense.

Nicolene J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Heerlik om van alles en almal af weg te kom en te ontspan.

Perfek geleë as jy van alle lawaai en gejaagdheid wil ontsnap en net die kalmte van die natuur te wil geniet. Die hutte en chalets is pragtig ingerig en bied al die nodige toebehore. Al wat dalk kan pla is die opdraande pad van die parkeerarea na jou chalet, veral as jy swaar koelbokse en baie bagasie het. Die stap is heerlik maar die helling bietjie uitputtend.

Karen V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Natuur om jou!

Rustige omgewing met die natuur om jou. Vriendelike mense en altyd hulpvaardig. Baie goeie waarde vir geld. Chalets is baie skoon en netjies ingerig. Baie dankie en sal die plek nooit vergeet nie!

Hannes V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Uiters vriendelike eienaars en rustige omgewing.

Die eienaars en personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Die chalets en omgewing is baie skoon. Geriewe is baie netjies. Maklik om rond te loop en wild te kyk (Wildebeeste, Kudu, Impala, vlakvarke, blesbokke, ens.) Begeleide wildritte is bekostigbaar. Chalets is naby aan mekaar, maar niemand het gesteur nie. Sterreprag in die aande. Dit is uiters rustig en stil.

Ingrid C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid C

Lekker gerus, lekker gestap, genoeg wildlewe en baie voëls.

Wat 'n lekker naweek. Heerlik gestap, baie veilig! Sien die diere van baie naby. Baie voëls! Die chalets is goed toegerus, alles wat jy nodig het is daar. Ons chalet het uitgekyk op die watergat, ek sal ure op die dek kan spandeer. Die enigste "klagte" is die feit dat die huisies baie naby aan mekaar is, so mens hoor die ander gaste se gesprekke. Een groot klagte is, daar is vier chalets, een groep het 3 chalets gehad en ons die ander ene. Die groep het vreeslik gelawaai en ook musiek gespeel van vroeg tot laat. Daar sal definitief gekyk moet word na reëls oor die lawaai/musiek. Mens is in die bos, so al wat jy wil hoor is bosgeluide.

Lindi V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi V

Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer, vernuwing vir die siel.

Sien sterre.

Magdel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel D

Pragtige bosveld.

Pragtige plek en baie lekker om te ontspan. Als is baie skoon en netjies. Sal dalk net goed wees as hulle jou inlig dat jy nie by die huisie kan parkeer nie, al jou bagasie moet op gedra word.

Heidi V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

As jy net wil rus is dit beslis die plek om te gaan.

Die mense is baie vriendelik en dis baie rustig en mooi daar, maar anders as dit is daar nie veel om te doen nie. Daar is wel 'n kouewaterswembad maar vir die kinders was dit nie genoeg nie. Wat daar ook nie vir jou gesê word nie is dat die parkering baie ver van die chalets af is en dat jy al jou bagasie daar moet opdra. Jy moet ook weer ver loop van daaraf na die swembad. Behalwe vir die ver opdraande is dit andersins baie mooi en rustig daar. Ek is net baie dankbaar dat my ma toe nie saam gegaan het nie want sy sou nooit tot daar bo kon stap nie en mens is nie bewus daarvan wanneer jy bespreek nie, maar verder het ons die rustigheid geniet.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Francois V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Rustig soos ons nodig gehad het

Vir mense wat lekker wil rus en wegbreek van die stad is dit perfek. Lekker om die wild vanaf jou stoep dop te hou en die aande is perfek vir sterre kyk. Die bestuurder se diens is baie goed en die wildrit aangenaam. Ons sal beslis weer gaan.

Christine D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D

Fantasties! Baie rustig met die mooiste aansig!

Ons het baie lekker gekuier by Nuanetzi. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Het sommer nog 'n dag langer gebly. Al waaroor ons kon kla was dat die yskas te klein was vir drie dae se kos en dat mens geen uitsig gehad het vanaf die braai-area waar mens baie tyd spandeer nie. Die res was regtig 'n besondere ervaring! Veral die wildstappies oor die plaas.

De Wet V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Lekker in die bos!

Wonderlike uitsig en rustig. 'n Goeie naweek wegbreek.

Pauline D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline D

Pragtig, netjies en rustig.

Dit is 'n wonderlike oord om die bosveld se rustigheid te ervaar. Die geriewe is goed en skoon en baie netjies. Daar is egter 'n gebrek aan personeel en ons was een dag volkome aan onsself oorgelaat met net 'n tuinwerker teenwoordig op die hele terrein.

Nuanetzi Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek wil darem net sê dat dit nie die tuinwerker was nie, maar wel ons uiters betroubare voorman, en dat die opsigter en sy vrou albei op die plaas was - 50 tree van die chalets af.

Nuanetzi Game Lodge
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 4 of Farm Rietfontein, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxM2M5YWY1LWQ1ZTUtNDM1Mi04NWRmLTY4NzgxYjYwODg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 Portion 4 of Farm Rietfontein Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.370833333333 28.773611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang