Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Bush Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Nyala Bush Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frank H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H

Juweel in die bosveld.

Ongelooflike plek. Alles en meer wat ons verwag het vir 'n 1 aand wegbreek. Ons sal vir seker weer by Nyala gaan bly.

Zander D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander D

Fantastiese lekker plekkie. Goed gerus en baie gawe mense.

Baie lekker week gehad.

Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie lekker gebly en dit werklik geniet.

Verblyf was uitstekend. Plek is ruim, skoon en baie goed toegerus en alles werk! Die eienaars is baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Tebogo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Everything was perfect.

Pictures don’t do justice, would definitely book again at Nyala Bush Villa.

Cecilia E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia E

Rustig, stil, en privaat.

Ons het dit vreeslik geniet. Dit is lekker ruim en skoon, alles wat mens benodig. Sal beslis Nyala Bush Villa aanbeveel.

Danie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Dis heerlikste beste plek op aarde.

Fantasties, wonderlik, sal weer en weer gaan.

Jean H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Als slegte ding van die hele ervaring is die tydjie daar was net te kort!

Ons het die lekkerste tyd daar gehad, die verblyf was heerlik, die villa bevat alles wat jy moontlik kan nodig hê vir selfsorg, en die wild loop letterlik enkele meters van jou af en wei. Johann en Kim is die vriendelikste gashere. Sal beslis weer soontoe terugkeer!

Larissa G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa G

Lekker, mooi en rustig.

Kim en Johan is die oulikste mense en ons het so lekker gebly! Sal beslis weer teruggaan.

Erica D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Fantasties.

Wonderlike plek. Sal beslis weer gaan.

Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Amazing verby.

Dit was voorwaarlik die mees amazingste plek. Ons het elke oomblik geniet. Die huis is top klas. Dankie dankie.

Elby B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elby B

Heerlike wegbreek in die Waterberge.

Fantastiese verblyf, ons het heerlik gekuier en sal beslis weer Nyala Bush Villa besoek. Dit was 'n groot bederf om die diere te besigtig vanaf die stoep. Vriendelike kommunikasie vanaf eienaars asook uitstekende diens van personeel.

Gareth E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth E

Peaceful, relaxing and rejuvenating.

Such an amazing place! Will 100% be returning again and again! Perfect spot to get away from all the noise and just enjoy the quiet bush.

Nicole S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Wild. Pragtig. Privaat.

Ongelooflik mooi! Wild wat voor jou verby loop. George is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons tydjie baie geniet en sal beslis weer besoek.

Peter N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

We spent five days at the Nyala Bush Villa but still my family felt like the time.

Was rejuvenating and peaceful.

Emerensea E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emerensea E

Not bad.

Very pleasant. Kitchen walls and floor are very dirty though. We also really struggled with water supply!

Jennifer H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer H

Great for a weekend away, just battled with flies.

It does depend on the other guests as the peace and tranquility is dependent on this. Should change jacuzzi to a hot tub as it takes 6 hours to warm up.

Chamaine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamaine M

Perfect.

Loved everything about it. We had a car battery problem and George and Phinius were a great help. Wouldn't mind returning.

Marietha G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha G

Rustig, gerieflik in die bos.

Die huisie is lieflik ingerig met alles wat mens kan nodig hê vir 'n wegbreek. Dis so rustig om die diere van die stoep af dop te hou, so wei-wei verby beweeg.

Daleen C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Fantasties.

Wat 'n fantastiese plek, ons het heerlik gekuier en ek sal enige tyd weer teruggaan. Mens kry rus vir jou siel en liggaam daar.

James P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Hoogs aanbeveel.

Die eenheid was baie aangenaam en ons het heerlik ontspan. Die eienaar gee baie goeie terugvoer per WhatsApp en is altyd gereed om te help. Die tydelike voorman was ook altyd daar en gereed om te help. Die DSTV is op die volle pakkie, so rugby kyk was 'n lekker bonus. Daar was ook gratis WiFi beskikbaar, maar ek weet nie of dit 'n permanente instelling is nie. Ons sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Jacques E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Perfekte wegbreek.

Die huisie het alles wat jy nodig het en die rustigheid van die bos met die bokke op jou stoep was fantasties. Baie oulike plekkie. Baie goeie diens en baie lekker area.

Nondy M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nondy M

Perfect getaway in nature, amazing and so refreshing.

Nyala is a special unit. Comfortable, quiet and private. Perfectly equipped the decor is very nice. The environment is beautiful with some animals that come to say hello, the game drive with George was wonderful, and His knowledge of the field and the animals was nice to hear. Kim and Johann are wonderful and friendly owners even on my way there they kept checking up if we were still okay and in the right direction and if nothing was missing Nyala Bush Villa feels like one's own home.

Celeste L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Waarde vir geld, goed toegerus en vriendelike diens.

Die eenheid is baie netjies met als wat mens nodig het vir sorgelose verblyf. Ruim spasie vir 'n gesellige samesyn wat 'n vuurput, skoon swembad en jacuzzi insluit. Johan het seker gemaak dat ons verblyf 'n besonderse een was. Daar is beperkte wifi konneksie en bring jou eie beurtkragligte. Wees bewus dat daar nie water is tydens beurtkrag nie. Die binnenshuise kaggel is ook nie bruikbaar nie maar daar is genoeg komberse vir daai koue aande.

Kobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Weerens 'n wonderlike ervaring. Gegaan om te rus. Ons het gerus.

Nyala is 'n besonderse eenheid. Gerieflik, stil en privaat. Perfek toegerus. Die omgewing is pragtig met van die diere soos die njalabul en volstruise wat elke dag kom groet. Johan en Kim is wonderlike en vriendelike eienaars en niks kom tekort nie. Die poorte van die paradys is in die Bosveld naby Thaba Tholo. Gaan nog 2 keer hierdie jaar.

Sarel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Die gasvryheid van Johann and Kim is puik. Die chalet is skoon en netjies en hulle laat jou baie tuis voel. Die diere wat voor jou stoep wei maak dit net soveel lekkerder en ontspannend. Sal hulle weer besoek.

Shantel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel G

Very relaxing, spacious.

We had an amazing Mothers Day with perfect scenery and a perfect entertainment area.

Janet S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Baie gasvrye eienaar. Indien jy rus vir jou siel soek, is dit die regte plek.

Eenheid is netjies, pragtig en gerieflik. Die diere wei naby en skep 'n rustig omgewing. Die personeel is behulpsaam en gaan uit hulle pad om die verblyf aangenaam te maak.

Ryno B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Dood rustig en ontspannend.

Great ligging, privaat, skoon en netjies. Ek sal dit verseker aanbeveel vir 'n rustige gesinswegbreek. Baie Dankie.

Tammy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy C

Great break away.

Nyala Bush Villa was great, quiet, and tranquil. The villa had everything needed for a self-catering unit. Will definitely go back for another breakaway.

Jolanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie W

Perfekte wegbreekplekkie in die natuur.

Die wildsbokke wat naby die huis wei, was fantasties. Huis se uitleg is perfek. Beslis een van ons beste ervarings!

Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Een van die top 5 bestemmings onder al my Bosveld kuiers.

Die Nyala eenheid is luuks en ruim. Daar is alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier. En 'n Nyala-bul wat elke oggend kom groet. Die omgewing is pragtig en stil. Die wildritte saam met plaasbestuurder Koos was heerlik. Sy kennis van die veld en die diere was lekker om te hoor. Ons is binnekort terug.

Jan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Pragtige, rustige wegbreek.

Sal Nyala Bush Villa vir seker aanbeveel, 5 ster-ervaring in die bos.

Tersia F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia F

Pragtige, rustige omgewing.

In die bos met alles wat jy nodig het.

Magda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Wanneer kan ons weer gaan?

Hierdie besoek was presies waarna ons gesoek het en meer. Die villa is baie goed toegerus en super netjies. Dit het ons verwagtinge oortref! Die plaas is pragtig en baie rustig, geen geraas nie. Die plaasbestuurder, Koos, was die hele naweek beskikbaar as ons hom sou nodig kry, maar het glad nie inbreek gemaak op ons privaat tyd nie. Hy het ons vir 'n wildrit op die plaas geneem en het baie moeite gedoen - hy het 'n ongelooflike kennis van die diere en die natuur oor die algemeen. Hierdie was beslis die eerste van vele besoeke. Dankie.

Alta J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Absoluut wonderlik!

Ek kan met alle eerlikheid sê Nyala Bush Villa is puik! Dis nou regte 5-ster selfsorg! Die plaas is pragtig en die wild sorg vir 'n wonderlike belewenis. Kim en Johann is die beste gashere en ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Anthea D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D

Was rustig en hulle het ons so hartlik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik ontspan. Die villa is goed ingerig vir 'n klein groep mense. Ons het dit baie geniet dat die wild tot teenaan die eenheid kom om te eet. Ons moes ongelukkig 'n dag vroeg al vertrek. Daar was erge veld vure wat tot teen die huise gekom het en ons moes vir veiligheid ontruim. Die Augustus-winde was erg en het die brande aangehuts.

Yvette G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette G

Rustige wegbreek.

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid. Die diere wat reg by die eenheid wei is die hoogtepunt. Goeie braaigeriewe en boma-area waar jy rustig kan kuier en die mooi bosveld geniet. Almal was baie gasvry en vriendelik tydens ons besoek.

Tanya C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Wonderlike, rustige, mooi bosveldwegbreek.

Ons het heerlik gebly by Nyala. Dit is 'n pragtig ingerigte selfsorgeenheid. Alles wat jy omtrent benodig is hier. Die plonspoel maak dit nog beter in die bosveld hitte om in af te koel. Lekker braaiplek en ons was bederf met die mooi wild en voëllewe. Die enigste kritiek is die grondpad. Daar is dele wat mooi is en dele wat minder mooi is. So wees maar net bewus van die ongeveer 15 km-grondpad. As jy wel 'n bakkie of so het, sal jy die pad maklik aandurf (minder lekker as jy nie gewoond is aan grondpaaie nie). Verder kan ons net met verwondering praat van die wonderlike plek. Ons het twee nagte gebly en kon maklik nog 'n dag of twee net daar sit en die stilte en rustigheid waardeer. Dankie vir die ongelooflike mooi plekkie wat julle beskikbaar stel en oom Koos het ons hartlik verwelkom, tuis laat voel en vir ons wonderlike stories meegedeel.

Andries N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly, dankie.

Charne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D

Pragtig, nostalgies en lekker!

Nyala Bush Villa voel soos 'n mens se eie huis, vreeslik oulik en lekker toegerus. Die dekor is baie mooi en die braaigeriewe is goed ingerig. Natuurlik is die swembad 'n view van sy eie, het vreeslik lekker geswem. Die beste van die hele naweek was om al die wild te sien, reg op jou eie stoep!

Lerato M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Amazing.

Our stay at Nyala Bush Villa was amazing, we enjoyed every moment of our staycation.

Trix V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trix V

Baie mooi, netjies, het alles gehad wat jy nodig het.

Dalk moet hulle die Jacuzzi afhaal van wat daar is, loadshedding was die verskoning, maar daar was nie Saterdag of Sondag loadshedding nie. My kriteria wat ek altyd soek is Jacuzzi en bosveld. Maar Jacuzzi het nie gewerk nie. Dalk pype op die afdakkie gooi en gewone swembad warm maak. Ja, dit is seker altyd warm daar, maar dit sou lekkerder gewees het. Plek is beautiful, skoon en netjies. Alles was mooi en niks gekort om kos te maak of te braai nie. Kan met ope hart die plek aanbeveel.

Cecilia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia R

Salig, rustig!

Lieflike diere om dop te hou heeldag.

Gert K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert K

Rustige en mooi omgewing naby Naboomspruit en Euphoria.

Baie netjiese woning en redelik goed toegerus. Die website beskryf die gebou as 'n tweeslaapkamer huis, dit is nie korrek nie. Die hoofslaapkamer is deel van die leefvertrek en kombuis area. Die website dui ook aan dat daar 'n jacuzzi is, dit is waar, maar die jacuzzi is nie beskikbaar vir gebruik nie a.g.v. beurtkrag.

Nyala Bush Villa se terugvoer

Baie dankie Gert vir die terugvoer.
Daar is egter duidelike fotos van die uitleg van die eenheid, jammer dat jy dit anders verwag het. Die Jacuzzi situasie is buite ons beheer en dit was fase 6, so dis regtig onmoontlik om hom warm te kry en te hou, jammer daaroor, Ons het egter dit vir julle laat weet voor die tyd dat dit 'n probleem kon wees met beurtkrag. Dankie vir die ondersteuning.

Nyala Bush Villa
Jaco E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Stilte in die Bosveld.

Naby aan Pretoria. Als wat jy nodig het is daar.

Marlize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Wow! Wat 'n amazing plek!

Wow is al wat ons kan sê! Dit is maklik een van die lekkerste en mooiste weg breekplekkies waarby ons was al! Die Villa is uitstekend ingerig en perfek vir rus! Ek sal Nyala Bush Villa vir almal aanbeveel wat n weg breek uit die stad nodig het! Ons wil net ook baie dankie sê aan die eienaars!

Elanda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda B

Wow.

Dis die mooiste plekkie uit die boonste rakke. Rustig met die wild wat vrylik daar rondloop. Plek is manjifiek ingerig met alles wat benodig. Stunning, sielskos perfek vir enige persoon met lewenslus. Dankie Kim en dankie vir die plaasbestuurder.

Elizabeth H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

It feels like home and so much more!

Nyala Bush Villa is 'n plek waar jy kan gaan om te ontspan. Die huis is iets uit 'n tydskrif, die uitleg, dekor en ligging. Dit is vakansiehou in styl! Die beste aspek van die hele Villa, dit word besit deur 2 wonderlike gashere Johann en Kim wat die verblyf daar net nog soveel meer spesiaal maak. Ons het baie lekker daar gekuier!

Rika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Baie rustig, sal definitief weer gaan.

Baie rustig, skoon en netjies, goeie diens. Sal definitief weer gaan.

Morongwa L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morongwa L

Best solo vacation!

What I appreciated was the customer service they offered. I didn't bring food because i thought I would eat at some restaurant, plans had to change due to bad weather. They offered to take me to town to buy food at a very reasonable charge. Coming back next year.

Paul N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Baie netjies en ontspanne.

Sien sterre.

Kanego K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kanego K

Nice and quiet.

Tranquility and privacy on another level, very refreshing.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang