Nyala Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R95.00 per bespreking
Prys sluit in
- Hierdie eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is wel verhit-en-eetgeriewe soos ’n mikrogolfoond, induksieplaat en ketel. Geen stoof.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let daarop dat die eienaar op die perseel woon.
- Geen troeteldiere word toegelaat, daar is reeds diere op die plot.
- Nyala Cottage is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie en het nie 'n stoof of 'n oond nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, induksieplaat en 'n ketel.
- Harde musiek en oormatige geraas word nie toegelaat nie.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie, maar wel in die tuin.
- Gaste moet asb. water en elektrisiteit spaarsamig gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng