Nyala Inn
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 597, Loskop-Noord 12, Langs die R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nyala Inn is 'n klein en intieme privaat lodge wat deur familie besit word en in die malariavrye Marble Hall-area geleë is. Dié lodge bied aan gaste 'n plek waar hulle kan ontspan in 'n privaat en baie gerieflike boslodge-omgewing. Vanuit die gemak van die lodge kan jy die oorvloedige voëllewe en rooibokke geniet. Goue wildebeeste, troppe njalas, kameelperde, duikers en koedoes kan vanaf die stoep gewaar word waar hulle by die watergat 'n paar meter verder drink.
Verblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 3 Safari-tente. Elke grasdak-chalet het sy eie en suite-badkamer. Die Safari-tente deel 'n badkamer.
Geniet dit om rondom die braai-area, onder die Afrika-lug, te eet. Etes kan oor die vuur voorberei word, en personeel sal help om die vuur aan die gang te kry. 'n Klein plonspoel is beskikbaar om op daardie warmer dae af te koel.
Dié lodge is ideaal vir die persoon wat op soek is na iets meer intiem, of vir kleiner groepe vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 597, Loskop-Noord 12, Langs die R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Nyala Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marble Hall Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 597, Loskop-Noord 12, Langs die R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang