Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyl River Bush Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi, skoon en veilige kampplek naby die N1. Nyl River Bush Camp is 'n baie mooi, skoon en veilige kampplek en naby die N1 op pad Tzaneen of die noordelike Kruger Park. Ek kan dit hoog aanbeveel. Dit is ideaal vir oornag of 'n naweek langs die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Besoek die moeite werd. Pragtige omgewing, skoon ablusiegeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus en die kinders het dit baie geniet. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martmeri
Nyl River Bush Camp
Baie dankie dat julle kom kamp het. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Leigh M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Easy camping. What a beautiful gem. Made camping easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martmeri
Nyl River Bush Camp
Thank you for your message. Hope to see you again soon.

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspannend en heerlik in die natuur! Skoon geriewe en skoon kampterrein. Sal wel aanbeveel dat gras in riviergedeelte skoongemaak word vir hengelaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martmeri
Nyl River Bush Camp
Baie dankie. Sien julle gou weer vir ‘n heerlike kampnaweek.

Riaana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Sal definitief weer daar gaan kamp. Baie lekker gebly, net jammer die laaste 2 dae was daar geen toiletpapier gewees nie. Gelukkig het ons ook ons eie gebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marice B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Clean camping grounds. Beautiful place and lovely walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

'n Pragtige en rustige plek met baie om te doen! Wat 'n pragtige rustige plek! Werklik een van die mooiste plekke waar ons al gaan kamp het. Ons het lekker gerus, gaan stap, fietsry, visgevang en in die rivier gespeel. Daar is ook 'n baie prettige fietsbaan met hindernisse! Ons kinders was uit hulle vel uit. Absoluut waarde vir geld. Ongelukkig was daar maar kampeerders wat baie harde musiek gespeel het, maar is darem stilgemaak deur die sekuriteit. Hulle het mooi na ons gekyk! Die ablusieblokke is baie netjies en daar is altyd warm water gewees. Jammer die roeibootjies was stukkend. Maar verder was dit nou 'n heerlike tyd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert John H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Baie lekker gewees. Ek sal net die gras afkap by die water om vis te vang. Baie lekker gekamp, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Soekie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Nice safe place. Good camping and fishing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martmeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2c0e1f6778a040e628f0d8b76edac5fc17bf0d6d95a251e32f24143fab2724c8c1ab7d56bb30473e672a9df5c51b583848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 3 km from the R101 Nyl River Bush Camp 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.252663 28.974389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang