Oak Tree Haven
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Oak Tree Haven bied selfsorgverblyf op die werkende plaas Minie, in die Paarl-omgewing. Dit is die ideale verblyf vir ontspanningsreisigers of selfs vir sakereisigers wat op soek is na 'n sentrale basis vanwaar verskeie wynplase in die omgewing besoek kan word.
Oak Tree Haven het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die eerste badkamer en 'n bad, wasbak en toilet in die tweede badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met volledige DStv-kanale en Showmax, asook 'n kaggel. Die tweede sitarea het 'n gemaklike leerbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Die huis spog met 'n binnebraai met 'n kroeg en ingeboude braai. Hierdie verblyf het 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oak Tree Haven is langs Ashia Cheetah Experience waar gaste die deli en curio winkel kan besoek. Daar is ook ander doendinge in die area soos wynproe, die Slowmarket op Saterdae en Sondae by Nederburg verder in die straat, en die Cascade Manor Spa en Restaurant wat net 5 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Simonie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Oak Tree Haven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang