Oakhurst Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel wat geskik is vir ontspannings- en sakereisigers. Dié klein en eksklusiewe hotel kyk uit op die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in die sakekern van George. Die hotel bied ook 'n ideale ligging vanwaar u die res van die Tuinroete kan verken.
Verblyf bestaan uit 25 eenhede en bied slaapplek aan 50 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens.
Die hotel het 'n buiteswembad.
Oakhurst Hotel is in die middel van George geleë en is net 10 km vanaf die lughawe, gholfbane, strande, Kango-grotte, volstruis- en jagluiperdplase, museums en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakhurst Hotel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang