Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Oaktree
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Margaretha C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha C

Plattelandse gasvryheid op sy beste!

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker gebly en sy het gereeld gevra of ek iets nodig het. Netjiese kamer met alle kombuisgeriewe en 'n pragtige tuin.

Oaktree se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dit was so aangenaam om jou te huisves, hoop daar is 'n volgende keer!

Oaktree
Asemahle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asemahle P

I had a wonderful experience at this beautiful and peaceful place.

The stay was amazing.

Oaktree se terugvoer

Thank you so much for your great review. Looking forward to accommodating you in the near future. Kind regards.

Oaktree
Paul B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Regtig aan te beveel, vriendelike en netjiese diens.

Baie beïndruk, sal my volgende reis beplan om weer by Oaktree oor te bly.

Willem T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T

Alles in orde.

Verblyf was lekker. Eenheid netjies en toegerus vir oornag verblyf.

Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Fantastiese verblyf.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Het selfs hulle privaat braaikamer tot my beskiking gestel toe dit gereën het.

Etienne G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Rustige omgewing met al die nodige geriewe en gasvryheid.

Ons oornag by Oaktree was perfek, die lieflike tuin-atmosfeer is baie rustig en en ontspannend. Al die nodige geriewe is beskikbaar met volop landelike gasvryheid.

Oaktree se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie,dit was n voorreg om julle te kon huisves.

Oaktree
Leonie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Ons het baie welkom gevoel by Oaktree. Die diens was vriendelik en puik. Netjiese kamer.

Oaktree was regtig puik, sal dit aanbeveel. Warm, vriendelike ontvangs en verblyf was lekker.

Oaktree se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit. Groete.

Oaktree
Pierre F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Baie rustige en pragtige plekkie.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars, uit hul pad gegaan vir ons gerief. Hulle het 'n pragtige woning, tuin is puik en sal vir seker terug keer.

Oaktree se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Oaktree
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chanel A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel A

Great stay.

Friendly, clean and accommodating overnight accommodation.

Oaktree se terugvoer

Thank you so much,it was lovely to have you hear,hope to see you in the near future!
KIind regards.

Oaktree
Elsabe W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Dit is 'n pragtige, smaakvolle selfsorg eenheid. Baie mooi skoon en vars met die heerlikste stort ooit! Beveel dit enige tyd aan.

Uitstekende waarde vir geld!

Oaktree se terugvoer

Thank you so much for the good review, you gave me a good suggestion which I will definitely consider doing. It was nice having you and hope we will see you again in the near future!
Kind regards,
Oaktree

Oaktree
Donald G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald G

Very comfortable and very hospitable and helpful owner.

The accommodation would be greatly improved with a sliding door separating the shower/toilet from the room.

Oaktree se terugvoer

Thank you for your kind response. I will definetly consider the sliding door. Kind regards.

Oaktree
Sonja B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin en braaiplek.

Ons het baie lekker gebly. Moerkoffie en beskuit het dit mooi afgerond. Die kamer is nie baie ruim met 'n tweejarige in tou nie, maar dis 'n ideale wegbreekplekkie vir een of twee gaste. Ons het lekker onder die reuse eikeboom 'n geselsvuurtjie laat brand en die winter atmosfeer in die bome en berge het ons heerlik laat ontspan. Gasvryheid en rustigheid is wat jy hier sal vind!

Vannessa W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa W

Fabulous location, awesome hosts and quaint little town.

There is nothing like strolling through the shady streets while the sun sets and the cool breeze from the mountains, permeates the air. Energetic goats frolic the streets in a town filled with rich history.

Oaktree se terugvoer

Thank you so much. We are glad you enjoyed your stay. It was a privilege to have you folks. Hope we will see you in the near future.

Oaktree
Etienne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S

Skoon en veilige verblyf.

Heerlik gebly by Oaktree, vriendelik onvang en verwelkom. Gasvrou het addisionele reëlings probeer tref om my treiler te akkommodeer. Pragtige plekkie om in te bly vir 'n oornagstop. Dalk 'n bietjie klein leefarea vir twee persone om te deel (spasie baie beperk). Klein kosmetiese opknapwerkies wat kan aandag kry soos gebarste mure en verf wat plek-plek afdop. Verder was alles 100%.

Oaktree se terugvoer

Dankie vir jou resensie,dit was aangenaam om jou by ons te kon huisves.Ons is bewus van die fyn barsies en afdop in die kombuisie.Dit is iets wat ons gereeld moet doen aangesien die huis van die oudstes in die dorp is.Het reëlings getref om dit te herstel,kon dit ongelukkig nog nie toe doen nie, a.g.v besprekings wat lank vooruit gemaak is.Waardeer jou eerlike opine en het reeds begin met die herstelproses.

Oaktree
Ina E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Heerlike stop, rustig.

Vriendelike warm ontvangs.

Oaktree se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.

Oaktree
Pieter P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Gasvrye ontvangs en gerieflike kamer met die nodige geriewe.

Dit was 'n plesier om by Oaktree tuis te gaan.

Oaktree se terugvoer

Dankie vir julle resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.

Oaktree
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang