Oakview
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oakview is 'n ruim huis met 2 groot eikebome in die voortuin. Dit is in die dorpie Frankfort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf.
Die gastehuis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis sowel as 'n stoep. Die sitarea het leerbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, elk met sy eie badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n koffieskinkbord en veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Gaste ontvang 'n afstandbeheer met sleutels.
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Linkview Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Oakview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat