Oasis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 13, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oasis is 'n lieflike kothuis in Riebeek-Kasteel en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat 'n vakansie- of oornagverblyf soek.
Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste. Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV en lugversorging.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV in.
Komplimentêre WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sarel Cilliers-straat 13, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 13, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang