Oasis Shanti Backpackers
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dié intieme, gesellige rugsakreisigerslosies is 'n lieflike ou huis met 'n groot, skaduryke tuin en swembad. Dit is in 'n historiese woonbuurt geleë, 'n stil en rustige plekkie net 'n kort entjie se stap van die middedorp af.
Daar is verskeie verblyf-opsies: van gerieflike kamers sommige met en suite-geriewe. Geniet 'n heerlike ontbyt of braai onder die sterre en geniet heerlike volstruis-steaks of vegetariese geregte op die luilekker terras. Sit in die gloed van die knetterende kaggelvuur op 'n koue wintersaand.
Kaarte van Oudtshoorn is beskikbaar, asook afslagtoegang tot verskeie plaaslike besienswaardighede en uitstekende raad oor roetes deur die omliggende plase, wonderskone watervalle en die ontsagwekkende bergpasse. Tariewe sluit linne, duvets, handdoeke op versoek en komplimentêre koffie en tee in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Oasis Shanti Backpackers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang