Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Ocean Blue Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Julian T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian T

My stay was excellent and thanks to the owner for adding a day to my stay.

Plase super nice, secured and next to the beach.

Ruwayda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda H

Excellent.

It was very nice. We had a nice stay.

Martie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Durban is 'n besige plek maar Ocean Blue is in 'n stil, veilige en rustige omgewing.

Sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons weer KZN toe gaan. Dankie Helga, die linne en handdoeke was skoon en vars en alles gemaklik uitgelê. Daar is verskeie winkelsentrums naby en lekker restaurante naby. Die uitsig is pragtig en die strand is ook nie te ver nie.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Ocean Blue Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jana B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Dit was fantasties!

Die tyd by Ocean Blue Guesthouse was vir ons een van ons lekkerste vakansies. Die swemstrande naaste aan die guesthouse is net nie lekker nie, aangesien daar baie rotse en klippe is wanneer mens wil swem. Ons het Amanzimtoti toe gery om te kan swem, maar gelukkig is Amanzimtoti lekker naby. Andersins was alles vir ons perfek! Ons sal vir seker weer bietjie gaan wegkruip en rus by Ocean Blue Guesthouse.

Mariaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S

Pragtige plekkie met uitstekende diens.

Na 'n baie lang rit was dit 'n vreugde om by so 'n mooi plekkie te kon oornag. Die netheid is wonderlik en daar is veilige parkering.

Mamokete N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mamokete N

Peaceful.

Relaxing and peaceful.

Bongiwe N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bongiwe N

Excellent.

We had a great stay. Hope to come back again in December.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

We would love to welcome you back. Please remember to book as soon as possible for December to avoid disappointment.

Ocean Blue Guesthouse
Joel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel S

Value for money.

Good view, Wi-Fi connection was excellent. Kind and friendly owners and the beds were 5 star.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you for a great review.

Ocean Blue Guesthouse
Nicolene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Baie ontspannend en lekker.

'n Uitstekende gastehuis met als wat nodig is.

Annalisa P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa P

Absolutely loved the view and time away.

View was breathtaking and we got to see some dolphins and whales.

Miranda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda S

Had a wonderful stay.

We were late for our check-in, but Helga made an exception for us, it was a very wonderful stay.

Jack M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack M

Relaxing and breath taking.

We appreciate your hospitality and we had a wonderful time as family. God bless.

Antoinette F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F

It was pleasant and very peaceful.

The view of the ocean is just calming and relaxes you when needed.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to see you again!

Ocean Blue Guesthouse
Jörg B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jörg B

Dit was baie baie skoon.

Het tuis gevoel, was wonderlik.

Maryn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn S

We enjoyed our stay and would recommend.

We travelled with our three children and enjoyed it very much.

Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Die uitsig was 'n absolute bederf, dankie vir die bank op die balkon!

Hoewel ek geen idee gehad het van ons aankomstyd nie, was Helga beskikbaar om ons te ontvang en kon waardevolle inligting gee i.v.m. die omgewing dat ons bv. ietsie vir aandete kon koop. Die garage was 'n luukse.

Pilane P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pilane P

The stay was quite pleasant.

View to the ocean at anytime was my highlight of staying at Ocean Blue.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you, we appreciate your feedback. The view of the ocean never gets old!

Ocean Blue Guesthouse
Jp D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jp D

Die eienaar het die hele ondervinding vir ons van goed na sleg verander.

Sien sterre.

Yvonne G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne G

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie goed toegerus en die area is baie mooi.

Ons sal hulle enige tyd aanbeveel.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.

Ocean Blue Guesthouse
Jano D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano D

Goeie uitsig.

Die plekkie is netjies en skoon. Baie veilig en ’n mooi see-uitsig.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Jano,
Baie dankie vir die review. Ek merk op dat ons slegs 'n 2 uit 5 gekry het vir "cleaniness" - enige voorstelle oor hoe om dit te verbeter sal hoog op prys gestel word?
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete
Helga

Ocean Blue Guesthouse
Desmond R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Tranquillity and relaxation.

A peaceful calm place and it's home away from home. View of the beach is amazing can't wait to visit again.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you, Desmond, for the very positive review! We hope to accommodate you again soon.
Regards,
Helga

Ocean Blue Guesthouse
Rinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda V

Rustig, veilig, skoon, netjies, baie lekker 10 uit 10.

Ons het wegkom en rus nodig gehad en dit was net die plek om rus en vrede te geniet. Groot bederf. Dankie aan Helga vir haar warm vriendelikheid.

Wilma V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Ontspannend.

Die verblyf was netjies, stil en het aan al ons vereistes vir 'n vinnige naweek-wegbreek voldoen.

Charl B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Goed geleë, besonderse netheid asook vriendelike diens.

Dit is die perfekte plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar gaan oor bly.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Sien julle weer!

Ocean Blue Guesthouse
Lerato M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

We had an awesome time.

The accommodation was super awesome. The highlight was the view of the beach from the flat and the fact that it was a private beach. The security was on point that is also what I loved. The accommodation was clean. The cleaning stuff was also on point.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ’n awesome tyd gehad.

Die verblyf was super awesome. Die hoogtepunt was die uitsig op die strand en die feit dat dit 'n privaat strand is. Die sekuriteit was baie op dit, wat ek mal oor was. Die verblyf was skoon. Die skoonmaakmiddels was ook goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Qingwei W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qingwei W

Comfortable, clean, lovely, gave me the home feeling.

Lovely place, very clean, especially the kitchen. Everything you need is there, and is very suitable for a family. The owner is very friendly, hope to go back again in the coming days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, skoon, lieflike en gee 'n gevoel van tuis wees.

Lieflike plek, baie skoon, veral die kombuis. Alles wat jy nodig het is daar en dit is ideaal vir 'n gesin. Die eienaar was baie vriendelik, hoop om terug te keer in die opkomende dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jo-ann C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann C

Niks anders as wow nie! Awesome!

Het ons nou lekker gekuier? JA. 'n duisend keer ja! Dit was net awesome! Van begin tot einde. Ocean Blue Guesthouse is 'n great plekkie. Ons is vriendelik ontvang en het net die beste diens gekry. Ons plekkie was meer as wat ons verwag het. So skoon en gerieflik. Ons het niks gekort nie. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het lekker kos gemaak en lekker gebraai. Die uitsig is asemrowend! Naby alles. Binne bereik van sentrale gebied. Die groot stort en warm water was 'n hoogtepunt. Ons was daar vir 4 dae en sal definitief weer terug wees. Baie dankie, Helga! Jy het 'n juweel daar en ons wens jou net die heel beste toe. Weereens dankie!

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Ocean Blue Guesthouse
Isabella L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L

Fantastiese huis weg van jou huis.

Ons sal vir maande daar kan bly, of vir altyd! Mooiste lekkerste slaapplek ooit!

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Helga

Ocean Blue Guesthouse
Hettie K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie K

Tuiste weg van eie huis.

Helga, gasvrou van Ocean Blue, is professioneel en behulpsaam. Ocean Blue is baie smaakvol en huislik versier en volledig toegerus met alles wat 'n gesin van 5 nodig mag hê. Die uitsig oor die see is definitief 'n bederf. Ons kan Ocean Blue met vrymoedigheid aanbeveel as 'n bederftuiste tydens 'n wegbreek.

Reinet S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet S

Baie gerieflik en nabygeleë aan als.

Was 'n baie gerieflike oornagfasiliteit.

Awie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Great view, very clean, friendly service.

I would definitely recommend Ocean Blue Guesthouse. We really enjoyed our stay. The sea view was great. A special mention must go to the owner and hostess, Helga, she really went out of her way to make our stay one to remember.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you for a wonderful review!

Ocean Blue Guesthouse
Jannis B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannis B

Baie skoon, toegeruste en netjiese eenheid.

Die verblyf was uitstekend, die eenheid is toegerus met al die benodighede. Dit was baie skoon en netjies. Mens het 'n mooi uitsig ook. Sal dit gerus aanbeveel.

Dot C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C

Die mooiste uitsig!

Ons het dit regtig baie geniet en pragtige uitsig met vriendelike mense!

Alesia F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alesia F

Heerlik ontspanne!

Ons was in die eenheid wat geskik is vir 5 volwassenes, maar het gevoel dat die leefarea te beknop was vir ons almal. Die plekkie is baie mooi en uiters netjies en skoon met 'n mooi see uitsig.

Henriette K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K

Netjiese akkommodasie met 'n see-uitsig.

Baie netjies en keurig - puik instandhouding en hulpvaardige eienares.

Zodwa D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa D

Beautiful place and we had peace of mind.

I enjoyed my stay. The place is so beautiful and loved the ocean view as well. Nice and neat.

Loreen M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Loreen M

It was ok.

The owner Helga was very good to us, he waited for us as we arrived very late. The cottage was not as we anticipated. It was too small. It doesn't have air vents. Not enough toiletries. No activities in the nearby area as indicated on their page.

Ocean Blue Guesthouse se terugvoer

We regret that the guest was not fully satisfied. We have a description of our units and we update our pictures regularly to ensure our guests know what to expect. All activities close by mentioned on the webpage are in a radius of 20 km. More information is available at our establishment as well as our local Tourism Information Office (2 km away).

Ocean Blue Guesthouse
Ellanie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellanie M

Heerlike verblyf naby aan die see, woonstel bevat als wat jy nodig het!

Pragtige woonstel, vriendelike diens, dit was 'n plesier om daar te oornag! Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Shaun (chandrasen) P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun (chandrasen) P

Awesome!

Very relaxing, and what better way to wake up than with the ocean right in front of you. I really liked and enjoyed the peace and quiet Ocean Blue offers.

Elisabeth N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisabeth N

Accommodation was clean, tidy and close to ameneties, beach etc.

I found the accommodation to be neat & tidy with a beautiful sea view. It was close to shopping centres; restaurants and highway. Helga was quick help out wherever possible. Only LITTLE problem I encounted was the fact that there wasn't much "entertainment" (board games etc) for rainy days.

Lenard W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenard W

Stil en rustig.

Helga, die eienares, was baie behulpsaam gewees.

Igne C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igne C

Uitstekende waarde vir geld!

Baie dankie vir die goeie diens en vriendelike ontvangs, Helga. Ons sal weer by Ocean Blue kom oornag.

Nomsa S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa S

Fresh morning breezes, spacious, close to all Durban attractions!

We really enjoyed our stay, the weekend was just too short! Ocean blue Guesthouse is very peaceful. It close to the beaches, town, and local malls. The rooms supplied are spacious, and the hospitality was superb! Thanks Helga. Even though the owner was not there, we had a very warm welcome when we arrive and a nice goodbye from her when we left. Ooh I looooveeeed that place! I think it deserves two more stars! Ja, it must be converted to a five star accommodation.

Etrecia B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia B

Baie rustige plekkie met pragtige uitsig.

Baie jammer dat die verblyf so kort was - nie geleentheid gehad om regtig te ontspan om die omgewing te geniet en geriewe te gebruik nie. Dankie aan Helga vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Lebogang M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

Peaceful, tranquil, and comfortable guesthouse

We had a wonderful time during our stay at Ocean Blue Guest house. It was tranquil, peaceful, and away from the city noise.

Val S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val S

Cosy little spot with a great view.

Sadly we stayed here for one night only, as a place to lay our heads before the day of The Comrades Ultra Marathon. I think it would have been really enjoyable to have spent more time here, taking walks to the sea front or just strolling around the pleasant surroundings. PS: Other venues should take a leaf out of their book and provide recycling bins!

Lebogang M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

It was absolutely amazing, the place is clean and there is privacy as well.

The view is beautiful, it is peaceful and the owner doesn't bother you at all. You hardly get any interferences from anyone. The place is well taken care of and I would go back there anytime.

Mandla M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M

Premium stay and place

Excellent all the way.

Sandiswa A - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandiswa A

Home away from home

This place is excellent and has a beautiful sea view. Well secured and I would recommend it to other people.

Stanley M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley M

It's a great place

No complaints, it's a good place.

Brian L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian L

Fiance' (Girlfriend) felt like a princess, loves the location.

The decor is most pleasant, but I must say that if I had only seen the accommodation from the outside (the road) I would have had questioned in my mind how good the place is. Perhaps a photo of the inside of the rooms / verandah should be put on a photo on a board on the outside. Also, a suggestion would be to give a more comprehensive and helpful review of the local eating places. I was dissapointed in the food we bought from the local fish shop.

Dave H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave H

Served the purpose we booked it for - has great ocean views

Clean, comfortable and safe. Great views of the ocean.

Johan L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

GREAT.

Helga by Ocean Blue was baie vriendelik en professioneel. Ocean Blue sal ek enige tyd aanbeveel. Dit is baie skoon en netjies.

Johannes N - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes N

Excellent service from Helga,

Highly recommended!! Even though we didn't always see Helga, we knew she was there which gave us peace of mind.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray Park-weg 237, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f41bb2e53478a539b57cb3fc5b66dc13826fa0f10e4355cf6e35bfc537a3a15e7fbe44dda5dd57b9907eafafb4f429659a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 237 Gray Park Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.94039220631 31.002776920795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang