Ocean Breeze
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n uitgestrekte villa geleë in een van Suid-Afrika se bekendste vakansiebestemmings, Umhlanga Rocks. Dit is ook net 'n hanetreetjie van die strand af geleë, wat dit 'n wonderlike opsie maak vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende.
Dié drieverdiepingvilla bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n instapkas en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die oorblywende en suite-badkamers is ook toegerus met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitarea beskik oor 'n knus TV-hoekie met DStv asook 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Boonop het hierdie ruimte 'n formele sitarea met 'n klavier. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie eiendom bederf ook met 'n binnenshuise onthaalarea op die grondvlak met 'n sithoekie, 'n kroeg en 'n pooltafel. Buite is daar 'n lieflike tuin, 'n sonnige patio met buitesitplek, braaigeriewe, 'n jacuzzi en 'n sprankelende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het direkte toegang tot die Umhlanga-hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang