Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean Breeze Hotel

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Des 2024 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens.

Die Ocean Breeze Hotel is tussen van die wêreld se mees gesogte wynplase en gholfbane geleë en is die ideale onthaalplek vir jou funksie of konferensie. Die Ocean Breeze Hotel bied gastekamers, luukse dakwoonstel-suites wat in woonstelle omskep is en 3 slaapkamers elk het, en toegang tot die Ocean Basket Restaurant - Suid-Afrika se gunsteling-seekosrestaurant wat die beste garnale, vis-en-tjips, kalamari en soesji maak. Wanneer gaste nie in vergaderings sit nie kan hulle die panoramiese uitsigte en rustige atmosfeer geniet.

Te danke aan die ongeëwenaarde uitsigte en die prentjiemooi omgewing het die hotel die ideale ligging vir 'n strandtroue. Ons kan voorsiening maak vir seremonies op die strand, maar neem asseblief kennis dat jy self in jou eie naam moet aansoek doen vir die permitte. Die onthaal kan in ons eksklusiewe restaurant of banketsaal gehou word.

Ocean Breeze Hotel is net 10 minute van die manjifieke Kaapse Wynlande af, 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 30 minute van die Victoria en Alfred Waterfront af. Dit bied gaste die geleentheid om Kaapstad in haar volle glorie te beleef en verken. Die hotel is sentraal geleë vir gaste wat die woelige, luukse boetiekwinkelsentrums wil besoek. Daar is 'n portier- en pendeldiens vir gaste na nabygeleë geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 309 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Mervyn Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap. Ons gunsteling hotel.
Apr 2025
Herkie T
Saam met lewensmaat
5.0
Leeker gebly. Sal Ocean Breeze definitief aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dubbelkamer met see-uitsig was puik. Die hotel ontvangs en skoonmaak perso...
Sien meer
Apr 2025
Andre R
Gesin met tieners
5.0
Stay was very good. Very nice stay and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Anne-marie L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellence. Very clean. Stay was stunning. Epic view. Will definitely book room 409 again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nita V
5.0
Nog 'n gunsteling plek ontdek! Mooiste uitsig vanaf hierdie 5de vloer woonstel! En room service!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ocean Breeze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 309

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Breeze Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOTA1MmIyLTllMDAtNDU5MC04NzUzLTIzOTJjMWFkMGE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 309 5 1 5 17 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.125960467366 18.834591060877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011