Ocean House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas
- Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean House is 'n bekoorlike B&B in die middel van Swakopmund. Dit bied ruim en gerieflike verblyf stapafstand vanaf die strand. Die B&B is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf word in 15 Standaardkamers gebied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste.
Elke eenheid het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n kluis. 'n Gratis ontbyt met warm en koue disse kan in die restaurant op die perseel of op die tuinstoep genuttig word, afhangende van die weer.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die gemeenskaplike sitarea het 'n kaggel en is die perfekte plek om lekker te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas