Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Park View Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Park View Townhouse is 'n kontemporêre selfsorghuis in die hartjie van Groenpunt. Die eenheid is naby besienswaardighede, insluitend parke, restaurante, en die V&A Waterfront wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die see, en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, asook 'n slaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, konveksie-mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 tot 8 gaste en 'n sitarea waar gaste kan ontspan.

Die knus sitarea het gemaklike banke, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat bietjie wil werk. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en meubels wat ideaal is vir gaste om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet. Daar is parkeerplek vir een voertuig in 'n enkelmotorhuis en nog 'n voertuig kan in die straat parkeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Braeside-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d01e17500fed66a220d1c203b3daaf8f48fe09132c0a7dfcd1b6abbea65c2ee4520d1c4fc36b6210bfc4c3cc157f970e195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 6) 3 Braeside Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.909661466722 18.405735412268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang