Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Symphony

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Udine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

What a lovely weekend, fantastic. We had a fabulous weekend and I recommend this place definitely. The host was really nice and warm. The recommendation is a 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lekker. Netjiese gerieflike plek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garreth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Definitely will be going back. We really enjoyed our stay, especially the beach being walking distance. The space and location was really convenient. The host was really nice and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lovely, bright, beautiful home away from home. Our stay was wonderful. Rouxve was lovely and opened up the entire bottom floor for us to use while we were there. It was very peaceful, spacious and the beds were extremely comfortable. We also made full use of the fully equipped kitchen, just remember to bring all food/condiments with. The only downside we noticed was that the WiFi and data signal wasn't great, which may be expected in an area without Fibre. The TV was connected to the network though and streaming Netflix wasn't an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trudie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderlike gasvrye mense en fantastiese woonstel. Die woonstel was baie gemaklik en mooi en netjies. Groot kamers en die ekstra badkamer en 3de toilet het ons ook baie beïndruk. Aston Bay se strand is slegs 'n paar minute se loop by die tuinhekkie uit en ons het hierdie strand baie geniet. Ons sal definitief weer daar oorslaap en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

We just love the place and would go back again. We had a lovely weekend and I would recommend this place definitely. And it was just a stone's throw away from the beach. My recommendation is 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rouxve
Ocean Symphony
Nico and your guests were the most wonderful guests, we welcome you back with open arms! It was an absolute pleasure hosting you.

Linde M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige plekkie. Skoon en ruim. Lekker naby die see. Ons het baie lekker gebly en beveel die plekkie definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Een nag se oorslaap, maar plekkie was super netjies en baie gerieflik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Tevredenheid. Baie gasvrye mense en geweldig hulpvaardig. Huis is stapafstand vanaf die see en baie ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-laan 23, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf365dfd54c71c0a9e509a2232fb2a47c53d95c65a1ea65048c9721293287090acf3b0f47b7d124cc693283aa3a20dada3a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 12) 15 5 1 5 23 Anne Avenue Paradys Strand 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108058707157 24.885716199614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang