Ocean Symphony
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anne-laan 23, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Symphony is 'n bekoorlike gastehuis op die strandfront in die kusdorp Jeffreysbaai. Dié bekende branderplank-bestemming het besienswaardighede soos in klein dorpies, pragtige skulpstrande en puik branders.
Hierdie gastehuis bied verblyf in ’n gaste-slaapkamer in die hoofhuis, of ’n aparte woonstel. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kamer lei na ’n klein stoep en deel die gebruik van ’n kombuis, sitkamer en braai-area met ander gaste.
Die aparte tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is ten volle toegerus vir gaste se selfsorgbehoeftes. Die kamers maak van 'n gedeelde badkamer gebruik en daar is ander geriewe soos 'n TV, braai-area en 'n skottelgoedwasser.
Daar is doendinge soos perdritte op die strand, die Skulpmuseum, inkopies by Fountains Mall en die Jeffreys Bay Shark Aquarium. Natuurliefhebbers sal die bergfietsroetes, gholf, bootvaarte op die rivier, vierwielmotorfietsroetes en sandplankry op die duine geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Anne-laan 23, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Symphony het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anne-laan 23, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang