Ocean View
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean View is 'n rolstoelvriendelike selfsorgwoonstel, met 'n sonkragstelsel om beurtkrag te verlig, wat in Lambertsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied.
Dié grondvloerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort-oor-bad. Daar is 2 enkelbeddens vir kinders in die leefarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Ocean View het 'n toesluitmotorhuis. Parkeerplek is beskikbaar, maar troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie.
Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook verskeie doendinge soos vierwielmotorfietsry, sandplankry en mikro-vliegtuigvlugte. Gaste kan gerus ook Voëleiland en Sir Lambert Wyn en Voëleiland besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap