Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G

Goeie gehalte vir geld. Ons was aangenaam verras.

Ons was baie tevrede.

Frederick P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick P

Asemrowend lekker.

Ek wil hulle amper nie aanbeveel nie, om seker te maak ek kry altyd Desember blyplek nie, maar eerlik baie baie lekker plekkie. Ek wens net ek het baie langer geboek. Dit was asemrowend.

Thandeka M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Bill's place was extremely breathtaking, I will definitely visit again with my family.

Thank you for having a backup light, and that gas braai area was also my favourite.

Terrilee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terrilee S

A wonderful surprise on the south coast.

What a wonderful surprise! Extremely spacious with unbelievable views of the ocean. The host was on hand to help with luggage and anything required.

Deon B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Fantastiese ligging!

Een van daai plekke wat jy eerder vir jouself wil hou - ligging, uitsig, diens, alles puik.

Ashlee Narraidu N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlee Narraidu N

Was an absolute pleasure.

Cannot fault the place, it was more than what we expected. When Mike the guy who was seeing us told us it's home away from home he really meant it cause he really took care of us.

Ruan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Bliss.

Great location, wonderful views, close to the beach, bliss.

Magdalena S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena S

Fantastiese uitsig om mee wakker te word.

Als was reg en gerieflik. Handdoeke nie goeie kwaliteit en het afgegee, maar dis die enigste negatiewe kommentaar.

Ocean View se terugvoer

Dankie vir jou review. Ons sal ondersoek instel omtrent die handdoeke want in Desember n klomp nuwes aangeskaf.

Ocean View
Celeste O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Absoluut die moeite werd. Mike se diens is uitstekend en Theresa se kommunikasie lieflik en vriendelik. Pragtige skoon plek met die beste ligging. Dankie vir die voorreg om daar te kon bly. Definitief nou my keuse vir 'n seevakansie.

Baie privaat met gemaklike toegang tot die strand. 'n Beter braaier sou waardevol wees.

Rob S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob S

Thoroughly enjoyed our stay.

Would definitely stay again.

Ocean View se terugvoer

Thank you for your lovely review. So glad you had a good time. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Ocean View

Ocean View
Gideon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Absoluut perfek

Na n 7 maand gewag het ons uiteindelik ons wegbreek gehad, en dit was perfek gewees. Die plekkie was, soos altyd, skoon, netjies, gerieflik en net wat ons wou gehad het. Totale relaxing vir n paar dae, en dan was ons nog getreat met n groot klomp Walvisse oor n paar dae wat ons oe pal op die water gehad het. Maar die grootste pluimpie moet aan Mike gaan. Hy is altyd beskikbaar vir enigiets, en mens weet glad nie eers dat hy daar is nie. Dis asof al die klein goedjies wat mens laat smile sommer vanself gebeur. Kan nie wag vir on volgende kuier nie.

Ocean View se terugvoer

Hi Gideon, vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons is so bly julle het dit geniet. Groete Ocean view.

Ocean View
Karin T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T

Ontspan.

Goeie ligging, fantastiese uitsig, pragtige strand, goed ingerigte eenheid met DStv. Pretty en Mike is 'n aanwins ontsettend vriendelik en behulpsaam - ons hoop om weer daar te kan kuier.

Ocean View se terugvoer

Hi Karin
Dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te kon hê. Ek is bly julle is weer veilig by die huis.
Groete, Oceanview.

Ocean View
Lourens W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Absoluut fantasties!

Ocean View is 'n ware juweel met meer as genoeg geriewe en vriendelike diens, ons sal baie gou weer kom kuier!

Ocean View se terugvoer

Julle was fantastiese gaste, baie lekker om julle by ons te hê. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Groete, Oceanview.

Ocean View
Craig C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig C

Stupendous location.

An exceptional location, just above the beach. Great views of the bay and a quick one minute walk to get to the water. Comfortable rooms. Quality of cookware in the kitchen, however, could be hugely improved upon.

Gideon S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Absoluut perfek en idillies.

Wat 'n pragtige, rustige en ontspanne plekkie! Ons het in total ontspan. Die mense is vriendelik, die eenheid het alles wat mens aan kan dink, die uitsig is onverbeterlik. Alles wat mens moet aankoop is binne 10 min se ry van jou af. Ek beveel Ocean View aan vir enige iemand wat 'n wegkom-plekkie soek. Ons sal baie beslis weer teruggaan.

Ocean View se terugvoer

Vreeslik baie dankie dat julle sulke aangename en vriendelike gaste is. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Bly julle is weer veilig tuis.

Groete
Ocean view

Ocean View
Chantelle H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Fantastiese plek!

Sal definitief spoedig weer ‘n bespreking maak!

Ocean View se terugvoer

Hi Chantelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Dit was n plesier om julle by ons te he en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Oceanview

Ocean View
Lindie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Fantastiese see-uitsig, plekkie is baie luuks en pragtige decor.

Die see-uitsig is fantasties, gerieflik en baie naby hoofstrand. Sal enige tyd die plek aanbeveel. Die plek is luuks gemeubileerd en alles waaraan jy kan dink behalwe braaigeriewe kan verbeter, daar was klein kolebraai, maar dit het heeltyd gereën en erge wind, ingeboude braai of gasbraaier kon werk.

Ocean View se terugvoer

Dankie Lindie vir jou mooi resensie.

Ocean view het 'n vreeslike oulike braai maar die gas inlet is foutief so ons het vir jou die kleintjie ingesit sodat daar ten minste iets is om te gebruik. Ek is jammer die weer was nie na wense gewees nie, wens ek kon mooi sonskyn dae vir jou bestel het.

Groete,
Theresa

Ocean View
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-straat 71, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNDVmOTMyLWExMzQtNDZmYy04MDIxLTgwYWIyN2QzNTEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 71 Steve Pitts Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62457 30.543475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang