Ocean View Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Village View-weg 302, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean View Self-Catering is 'n strandfront-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Kidd's Beach, 'n bekoorlike kusdorpie sowat 30 km buite Oos-Londen geleë is, en is ideaal vir 'n paartjie of enkel persoon.
Dié oopplan-eenheid met 1 slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4 en stoele. Dit het 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na die patio met sitplek buite, 'n lieflike grasperk en 'n pragtige uitsig oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Village View-weg 302, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kidd's Beach Sonskynkus Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Village View-weg 302, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang