Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Walk @ Zinkwazi Beach

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R70 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Walk @ Zinkwazi Beach bied bekoorlike verblyf in selfsorg-eenhede met 'n ideale ligging, net 150 m vanaf die hoofstrand.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenhede het ook privaat stoepe met gemaklike buitestoele en Weber-braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Natasha B
Gesin met tieners
5.0
Great value for money and close to the beach. We had a great stay. The flat was in the ideal location to walk to the beach. The outside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ntombenhle M
Saam met vriende
5.0
We had a great time. It was fantastic and it's a quiet place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rich P
Gesin met klein kinders
4.6
Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Die enigste aanbeveling wat ek kan maak, is dat daar daagliks skoonmakers vir die eenhede beskikbaar moet wees...
Sien meer
Jan 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gekuier en lekker rustig. Sal weer gebruik maak. Ja, was baie lekker en sentraal. Dit is net jammer oor die internet wat baie swak was. En...
Sien meer
Nov 2024
Elna T
Saam met vriende
4.4
Klein, maar gerieflik. Die akkommodasie het aan ons behoeftes voldoen.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Walk @ Zinkwazi Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 70
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 70
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d047ac9a162434dd631e9248718a4b2cf755cca47bf77c285e1d14017fdf497260e9120db534a5a7f2d06632e17fdd2cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R70 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 84 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.2835575 31.440596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang