Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanfront Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oceanfront Luxury is 'n bekoorlike woonstel in Amanzimtoti en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf met pragtige, ononderbroke see-uitsigte. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf binne stapafstand van die strand en Splash Water World soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer ihet 'n tripelstapelbed en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gemeenskaplike geriewe, soos braaigeriewe en 2 swembaddens, geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA477aab63346119fa0c2ac5047ced45603418facb2d838bb4a791cbb18c938ff76fb78314bfa556e435ebcf33fe5b4f726cbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5) 73 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051816385667 30.888045830094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang