Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanLife Accommodation

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Tallies T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie winderig maar lekker. Sal graag sien dat daar genoeg potte is asook 'n gasstoof en nie daarvoor te vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Lekker gebly. Nadat ons die ontvangsdame opgespoor het, het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Sal tog aanbeveel dat die eienaar meer aandag skenk wat in die eenhede is, bv. geen potte, die personeel moes gaan soek waar dit was. Geen wynglase, net koeldrankglase, ook geen botteloopmaker nie. Ons het egter lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilad G
1 nag
2.8
Jul 2024

Didn't feel like staying any longer than needed. The place was clean but dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
DAWID
OceanLife Accommodation
Thank you for the comment that it was clean. I don't understand the dark problem? Do you recommend stronger bulbs? Thank you for your stay!

Sanet M
1 nag
4.6
Jun 2023

As kampers wou ons nie Luderitz se wind trotseer nie, en hierdie was puik alternatief. Baie vriendelike diens. Daar is 'n sekuriteitswag vir ons gereël om na die voertuie en karavane in die straat te kyk deur die nag. Ons kon WiFi gebruik. Daar is ook wasgoedgeriewe teen 'n billike prys. Met ons kuier het dit baie gereën. Die plek is nie gemaak vir reën nie, dis immers die woestyn. Die stoep het vol water gedam wat by kamers inloop. Dis 'n frats dat dit so baie gereën het, so in normale omstandighede sal daar geen probleem wees nie. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Vir een aand was dit goed genoeg, maar vir langer bly, sal ek iets wil hê met 'n uitsig. Was goed vir een aand en skoon en netjies maar vir langer bly sal ek eerder 'n plek verkies met buite-braai en kuiergeriewe ook.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie netjies. Was hartlik ontvang en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Skoon, netjies waarde vir geld. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2023

Kamers bietjie beknop. Geen spasie om beddens. Muurproppe in slaapkamers 'n probleem. Parkering is 'n groot probleem. Baie geskik vir jong mense en backpackers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Verblyf was goed. Na aankoms het ek gevra vir 'n haardroër, die ontvangsdame het gebring na die woonstel, maar het baie na drank geruik. Dagga word gebruik op die perseel wat baie sleg ruik en gelei het tot 'n slegte nagrus en geweldige hoofpyn die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
DAWID
OceanLife Accommodation
Ek sê liewer niks. OceanLife is n gerespekteerde instansie en so iets is of was nooit ter sprake.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc2a5201a78dd53a47d0a6797261c9a159333ba307f217e88bfbe523f0c261f2a0448e29f596bc444dd8b3bc98be60d64a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 289 Bismarck Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.649259113487 15.153947144757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang