Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Octopus Garden

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderweg 4, Murdock Valley, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Octopus Garden is 'n selfsorgvakansiehuis in Murdockvallei-Noord met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die huis is aan die einde van 'n doodloopstraat in 'n rustige woonbuurt met heerlike bergwandelings of ritte van die drumpel af.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 met see-uitsigte. Die derde kamer is buite die huis geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het 'n deur wat na die swembadarea oopmaak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Alle beddens het perkallinne. Daar is 'n ekstra gastetoilet.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. 'n Paar trappe af is 'n sitarea met rusbanke en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en braaigeriewe.

Daar is 'n klein swembad wat teruggesit is sodat dit teen heersende winde beskerm word. Die patio bied 'n pragtige plek om te sit, ontspan en maaltye en drankies te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Octopus Garden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Afrikanderweg 4, Murdock Valley, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Octopus Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderweg 4, Murdock Valley, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c9dd5ce05b9afee29925cf7ea4fe737701644eddd3c0d1f2cc9dc2a1d7a929662bf6d1164e22d182ea0b7d87b227d5565a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Afrikander Road Murdock Valley 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208148933557 18.456676862587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang