Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oepsie Daisy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oepsie Daisy is 'n selfsorgplaashuis in Groenriviermond aan die buitewyke van Garries. Hierdie bekoorlike huis grens aan die Namakwa Nasionale Park en is net 1,8 km vanaf Groenriviersmond se ingang. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n binnebraai-area en etenstafel geskik vir 8 toegerus. Die stoep het 'n rusbank, stoele en 'n uitsig oor Groenrivier.

Gaste kan wild soos rooihartebeeste, steenbokke, duikers en volstruise sien. Die verblyf is net 3,8 km vanaf die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oepsie Daisy het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7527b32684791335bf704aa3ac51cb11f0b9356bc3206133f327aa48fdf2774726b69e6ec3d8d6d3db924aadc993017710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 N7 Plaas Klipkuil 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.815661777084 17.589734786945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang