Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Letasha L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons kom weer! Baie lekker en die mense was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie!

William S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike en onvergeetlike naweek. Julle diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie! Kom gerus weer!

Marina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Heerlike verblyf en dit was baie netjies. Die een lang glas wat in die kas was, was gekraak en daar was nie 6 van alles nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie, Sampie, vir jou positiewe terugvoering. Kom asb. weer!

Edwin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Eenheid was skoon en netjies. Genoeg elektrisiteit tot die volgende dag. Goeie waarde vir geld. Kon 11:00 vertrek om Parkrun te doen. Agent het onmiddellik gereageer op 2 versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit beteken baie vir my. Vriendelike groete. Tharina (Eienaar)

Johanita H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Lekker en ontspanne. Ons het lekker gebly, maar daar was klein goedjies wat gepla het. Die gordyne was plek-plek stukkend. Daar het selfs 'n drop op een van die banke gelê. Die kombuiskraan is stukkend. Die beddegoed, veral kussings, is baie oud. Een van die kussings op die dubbelbed het nie 'n sloop gehad nie. Ons is gesê om skoonmaakmiddels en lappies te bring, maar daar was ook geen toiletpapier of swartsakke vir die drom nie. Die stoele op die balkon, asook die balkon self, was baie vuil. Die woonstel is egter ruim genoeg vir 6 grootmense. Dit is ook stapafstand van restaurante, winkels en die strand.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Was baie fantasties, en loop afstand van alles. Dit was 'n fantastiese tyd, naby alles. My familie het die plek geniet. Sal weer wil gebruik maak van die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
Oester 202
Dankie Johannes. Kom gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cynthia A
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Our weekend was very blessed. Well, we were there at a church conference but would like to go there for a family outing. We had a fantastic time, the accommodation was fantastic, clean and just what you need. Secured and a very quiet location. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Kuier was lieflik. Die verblyf was baie aangenaam en presies wat 'n mens nodig gehad het. WiFi sal beslis die kuier meer die moeite werd maak. Andersins 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil D
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Clean and tidy. Value for money. Great all round and close to facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 315

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 71 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang